wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wiskunde Gr 9 Kwartaaltoets KW1

Total questions: 25

Worksheet time: 28mins

Name
Class
Date
1.

Wat is fout met hierdie uitdrukking?

50\frac{5}{0}

a)

Die teller is groter as die noemer.

b)

Die noemer is 0.

c)

Dit is nie 'n heelgetal nie.

d)

Dit is 'n onegte breuk.

2.

'n Waarde wat by 'n getal getel word maar nie die waarde daarvan verander nie, is die (a)   van daardie getal.

3.

Die antwoord van 'n optelsom is die (a)   .

4.

Die antwoord van 'n vermenidgvuldigingsom is die (a)   .

5.

Die antwoord van 'n deelsom is die (a)   .

6.

Die antwoord van 'n aftreksom is die (a)   .

7.

'n Faktor van xx is

a)

'n Getal waarin xx kan deel sonder 'n res.

b)

'n Getal waarin xx kan deel.

c)

'n Getal wat in xx kan indeel sonder 'n res.

d)

'n Getal wat in xx kan indeel.

e)

Enige getal groter as xx

8.

4 is 'n faktor van 12.

Hierdie stelling is

a)

waar.

b)

vals.

c)

nie moontlik om te sê.

9.

2,4,6,8 en 10 is almal veelvoude van 5.

a)

Ja.

b)

Net 2,4 en 6.

c)

Net 6 en 8.

d)

Net 10.

e)

Dit is almal FAKTORE van 5.

10.

'n Priemgetal is

a)

'n Getal wat faktore het.

b)

'n Getal wat net 2 faktore het.

c)

'n Getal wat net 2 veelvoude het.

d)

'n Onewe getal.

11.

KGV staan vir

(a)  

12.

GGD staan vir

(a)  

13.

Die woord ekwivalent beteken

a)

gelyk

b)

ongelyk

c)

verskillend

d)

teenoorgestelde

e)

oneg

14.

In die algemene formule wat jy in gebruik om berekeninge te doen met afstand, spoed en tyd, is afstand = ? x ?

(a)  

15.

Wanneer 'n besigheid se inkomste meer is die uitgawes, maak dit 'n (a)   .

16.

'n Bedrag van R3 500 word teen 5% rente belê vir xx jaar. Aan die einde van die termyn is die totale rente R875. Wat is die termyn waarvoor die geld belê is?

(LET WEL: DOEN DIE SOM IN JOU BOEK.)

a)

1 JAAR

b)

3 JAAR

c)

10 JAAR

d)

5 JAAR

17.

Bereken sonder 'n sakrekenaar:

-3+12

(a)  

18.

Los op vir xx :

20 - xx = 50.

xx = (a)  

19.

Bereken sonder 'n sakrekenaar:

-3 x (-14 -6 + 5) x (-13 -7 +10) x (20 - 10 - 15) = (a)  

20.

am × an =?a^{m\ }\times\ a^n\ =?

a)

amna^{m-n}

b)

am÷na^{m\div n}

c)

am×na^{m\times n}

d)

am+na^{m+n}

21.

(am)n =\left(a^m\right)^{n\ }= __

a)

am+ana^m+a^n

b)

am+na^{m+n}

c)

am×na^{m\times n}

d)

a×m×na\times m\times n

22.

Gee die waarde van x0x^0 ?

(a)  

23.

'n Getal word __ tot 'n mag.

a)

vermenigvuldig

b)

gelig

c)

verlaag

d)

verhef

24.

Bereken: 5253\frac{5^2}{5^3} =

(a)  

25.

(5a3)4\left(5a^3\right)^4 =

a)

5a125a^{12}

b)

5a75a^7

c)

54a125^4a^{12}

d)

53a125^3a^{12}