Font size
WorksheetsAntonieme
Total questions: 55
Worksheet time: 28mins
Die antoniem vir sag
hard
klip
seun
hout
Die antoniem vir manlik
mama
vroulik
ouma
skielik
Die antoniem vir vraag.
sin
ander
antwoord
uitroep
Die antoniem vir nat.
ryk
sag
hard
droog
Die antoniem vir oud.
jonk
seun
baba
oupa
Die antoniem vir skoon.
jonk
vuil
hond
klein
Die antoniem vir lank.
maer
lang
kort
klein
Die antoniem vir dag.
buite
uit
dae
nag
Die antoniem vir liefde
haat
hart
vies
seer
Die antoniem vir laat.
oggend
vroeg
nag
seun
Die antoniem vir alleen.
seun
vriende
saam
bal
Die antoniem vir vinnig.
ry
slak
bus
stadig
Die antoniem vir jonk.
oud
oupa
baba
loop
Die antoniem vir siek.
slaap
gesond
sit
loopmeisie
Die antoniem vir voor.
vet
vark
agter
pienk
Die antoniem vir min.
vyf
hoop
appels
baie
Die antoniem vir netjies.
slordig
seun
goed
slim
Die antoniem vir naby.
klein
ver
groot
leeu
Die antoniem vir begin.
boek
oop
einde
bladsy
Die antoniem vir binne.
lag
in
hond
buite
Wat is die antoniem vir "min"
te veel
baie
minder
Wat is die antoniem vir "gesond"
ongesond
nie gesond nie
besond
Wat is die antoniem vir "swaar"
loodswaar
hard
lig
Wat is die antoniem vir "vyand" (kies almal wat reg is)
vriend
maat
maaitjie
familie
Wat is die antoniem vir "laaste"
agter
eers
eerste
Wat is die antoniem vir "droog"
nat
droogte
water
Wat is die antoniem vir "onderlyf"
kop
voete
bolyf
Wat is die antoniem vir "reg"
fout
links
verkeerd
Wat is die antoniem vir "gelukkig"
ongelukkig
bly
glimlag
Wat is die antoniem vir "dapper"
bang
braaf
lafhartig
Wat is die antoniem vir "boontoe"
onder
ondertoe
hoog
Wat is die antoniem vir "stout"
soet
goed
seun
Wat is die antoniem vir "skerp"
blind
mes
stomp
Wat is die antoniem vir "skuldig"
reguit
onskuldig
reg
Wat is die antoniem vir "snags"
dag
oggen
bedags
Wat is die antoniem vir "skuins"
reguit
regs
op
Wat is die antoniem vir "eervol"
sonder eer
eer
eerloos
Wat is die antoniem vir "goed"
sleg
slegte
beter
Wat is die antoniem vir "fyn"
rof
grof
hard
Wat is die antoniem vir "fluks"
onfluks
lui
aanspoor
Wat is die antoniem vir "hoog"
laag
onder
bo
Wat is die antoniem vir "helder"
donker
dol
duister
Gee die antoniem vir die woord wat geonderstreep is.
(a)
Gee die antoniem vir die woord wat geonderstreep is.
Hulle praat baie lank met mekaar.
(a)
Gee die antoniem vir die woord wat geonderstreep is.
Almal is hartseer oor die nuus.
(a)
Gee die antoniem vir die woord wat geonderstreep is.
Die toets is baie moeilik.
(a)
Gee die antoniem vir die woord wat geonderstreep is.
Die leerders vaar swak in die toets.
(a)
Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:
Die haas was vinnig, maar die skilpad was (a)
Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:
Ek het baie geld, maar my juffrou het (a) geld.
Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:
Die lemoen is soet, maar die suurlemoen is (a)
Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:
Ons damme is amper dolleeg. Ons wens dit was (a)
Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:
Mu suster is se werk is netjies, maar my werk is (a)
Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:
Cody is ernstig, maar Ameer is (a)
Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:
Unakho sit voor in die klas en Casey sit (a) in die klas.
Die seun was eerste en sy suster was (a)