Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 10: Sakegeleentheid

Total questions: 9

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Watter van die volgende stellings beskryf die woord "data" die beste?

a)

Kennis en feitewat uit navorsing verkry is

b)

Iets wat haalbaar, logies of sinvol is

c)

Eenhede van inligting wat deur waarneming ingesamel word

2.

Is die volgende stelling waar of onwaar? "Sakegeleenthede word deur entrepreneurs geïdentifiseer en dan omskep in 'n besigheidsidee."

a)

Onwaar

b)

Waar

3.

Watter EEN van die volgende is NIE 'n rede hoekom dit belangrik is om behoeftes en begeertes te assesseer nie?

a)

Dit skep 'n waarborg vir die mark

b)

Besluit watter inligting jy gaan benodig

c)

Soms word 'n produk eskep waarvoor daar geen begeerte is nie, en dan moet daar 'n begeerte onder die mark geskep word

d)

Dit is die sleutels tot suksesvolle geleenthede

4.

'n ______ word gebruik om data in te samel wat verband hou met ;n sakegeleentheid.

a)

vraelys

b)

navorsingsinstrument

5.

Noem die DRIE kriteria van 'n goeie navorsingsinstrument

4 lines
6.

'n Voorbeeld van 'n navorsingsinstrument:

(a)  

7.

'n ______ is 'n plan met gedetailleerde riglyne wat die reëls rondom navorsing verduidelik

a)

Navorsingsplan

b)

Navorsingsprotokol

8.

Noem twee punte waaroor jy moet seker maak as jy 'n besigheidsgeleentheid nastreef:

4 lines
9.

Dui aan of die volgende waar of onwaar is: Navorsingsprotokol spreek integriteit van navorsing aan.

a)

Waar

b)

Onwaar