WorksheetsVerlede, teenwoordige en toekomende tyd
Total questions: 12
Worksheet time: 12mins
Verander die sin na die VERLEDE TYD.
Karen hou weekliks partytjies by haar huis.
(a)
Verander die sin na die TOEKOMENDE TYD.
Karen hou weekliks partytjies by haar huis.
(a)
Verander die sin na die TOEKOMENDE TYD.
Patric het gereeld sy kar gewas.
(a)
Verander die sin na die TEENWOORDIGE TYD.
Patric het gereeld sy kar gewas.
(a)
Verander die sin na die VERLEDE TYD.
Niel het 'n mooi meisie.
(a)
Verander die sin na die TOEKOMENDE TYD.
Niel het 'n mooi meisie.
(a)
Verander die sin na die TOEKOMENDE TYD.
Gert was slim.
(a)
Verander die sin na die TEENWOORDIGE TYD.
Gert was slim.
(a)
Verander die sin na die TOEKOMSTIGE TYD.
Samantha skink koeldrank in.
(a)
Verander die sin na die VERLEDE TYD.
Samantha skink koeldrank in.
(a)
Verander die sin na die VERLEDE TYD.
Ek herhaal myself.
(a)
Verander die sin na die VERLEDE TYD.
Hy verstaan die werk.
(a)
