wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voorsetsels

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Die wasbeer is _____ die tafel

a)

bo

b)

langs

c)

onder

d)

in

2.

Die seun sit _____ die bal.

a)

op

b)

onder

c)

voor

d)

langs

3.

Die bal hop _____ die tafel.

a)

onder

b)

in

c)

oor

d)

op

4.

Die sebra staan _____ die tafel.

a)

agter

b)

bo

c)

onder

d)

langs

5.

Die katte is _____ die boks.

a)

agter

b)

oor

c)

langs

d)

in

6.

Die pappegaai sit _____ die tak.

a)

onder

b)

op

c)

in

d)

langs

7.

Die seun sit _____ die bal.

a)

langs

b)

op

c)

voor

d)

in

8.

Die haas is _____ die boks.

a)

onder

b)

bo

c)

langs

d)

in

9.

Die hond sit _____ die balle.

a)

in

b)

onder

c)

op

d)

tussen

10.

Die seun staan _____ die muur.

a)

tussen

b)

in

c)

teen

d)

op

11.

Ek skryf _____ 'n pen.

a)

met

b)

onder

c)

deur

d)

tussen

12.

Hy skop die bal _____ die venster.

a)

onder

b)

langs

c)

bo

d)

deur

13.

Sy drink water _____ 'n glas.

a)

op

b)

uit

c)

tussen

d)

met

14.

Wag hier _____ drie uur.

a)

langs

b)

onder

c)

op

d)

tot

15.

Sy skryf 'n brief _____ haar maat.

a)

op

b)

teen

c)

aan

d)

tussen