WorksheetsGraad 7 Wetenskap Quiz
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Die son bestaan uit...
D) Koolstofdioxide
A) Helium
C) Waterstofgas
B) Suurstof
'n Seun wat 'n fiets ry is 'n voorbeeld van 'n...
B) Meganiese stelsel
D) Elektriese stelsel
A) Termiese stelsel
C) Biologiese stelsel
Voorbeeld van hernubare energiebronne.
C) Olie
A) Son energie
B) Steenkool
D) Windenergie
Diere kry energie...
D) Deur sonlig
C) As hulle slaap
B) Vanaf kos wat hulle eet
A) As hulle hardloop
Die oordrag van hitte tussen vastestowwe
A) Straling
B) Konveksie
C) Geleiding
D) Verdamping
Materiale wat hitte goed kan leid
A) Metaal
B) Glas
C) Hout
D) Plastiek
Om in 'n sirkelbaan om 'n middelpunt te beweeg
C) Trillende beweging
B) Wentelbeweging
D) Valbeweging
A) Lineêre beweging
Die proses waarop hitte tussen vloeistowwe en gasse oorgedra word
D) Konveksie
C) Kondensasie
B) Smelting
A) Verdamping
Die hoeveelheid materie in 'n voorwerp
A) Gewig
B) Volume
D) Massa
C) Digtheid
Energiebronne wat kan opraak
A) Sonkrag
B) Kernkrag
C) Windkrag
D) Steenkool
