Font size
WorksheetsT. Wiskunde Komplekse Getalle
Total questions: 13
Worksheet time: 15mins
Reële Getalle kan verdeel word in die volgende twee afdelings:
Rasionale en Irrasionale getalle
Heelgetalle en Natuurlike getalle
Imaginêre getalle en Nie-reële getalle
Telgetalle en Komplekse Getalle
Pas die volgende getalle by hul korrekte afdelings
0,5555555555...
Irrasionale getal
i
Heelgetal
67
Telgetal
0
Rasionale Getal
3,487295...
Imaginere Getal
Die standaardvorm vir som met 'n Imaginere waarde is:
bi - a
a + bi
a x i
- 1
Die vierkantswortel van 'n negatiewe getal is imaginer want ....
Daar is geen waarde wat met homself kan maal om 'n negatiewe antwoord te gee nie.
Daar is geen oplossing vir die som in die reele getallestelsel nie.
Alle negatiewe getalle is deel van die imaginere getallestelsel.
Vierkantswortels kan nie bereken word om reele antwoorde te gee nie.
Wat sal die antwoord wees van vierkantswortel - 4 ?
2
Ongedefinieerd
2 i
4 i
i = ?
Watter berekening moet jy doen wanneer 'n som 'n " i " in die noemer het?
Maal met
i / i
Gebruik jou sakrekenaar
Vra vir juffrou
Verander die " i " se posisie na die teller
Watter een van die volgende is NIE 'n Eksponentwet NIE?
Wanneer twee getalle maal en hul grondtalle is dieselfde, trek die eksponente af.
Wanneer twee getalle deel en hul grondtalle is verskillend, bly die som dieselfde.
'n Eksponent tot die mag van 'n eksponent vereis dat die eksponente maal met mekaar.
'n Vierkantswortel kan ook as 'n breukvorm eksponent geskryf word.
Pas elkeen van die volgende waardes by hul gekonjugeerde maatjie.
- 2 i
- i
3 + 4 i
3 - 4 i
2 + 5 i
2 - 5 i
i
2 i
'n Ander naam vir "gekonjugeerde" waarde is (a)
Kies die korrekte antwoord vir die volgende som:
i ^4 / i tot die mag 4
i ^ 2 /
i kwadraat
- 1
2 i
1
Bereken die volgende:
-2 (3i^2 + 5)
Wat is komplekse getalle?
