Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Maatskaplike Verantwoordlikheid pt.1

Total questions: 6

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Maatskaplike verantwoordelikheid

a)

Verwys na besighede/firmas/orginisasies.

b)

Elke persoon verantwoordelik is vir die gevolge wat hul gedrag en lewenstyl op die omgewing en ander het.

c)

'n Onderneming verantwoordelikheid neem vir die impak wat hulle op die samelewing en die omgewing het.

d)

Die voortgesette verbintenis deur die besigheid om eties op te tree en tot ekonomiese ontwikkeling te by dra.

2.

‘n (a)   verwys na die hoeveelheid koolstofdioksied ‘n persoon of maatskappy aktiwiteite vrystel.

3.

Besighede word as​ (a)   burgers gesien, ​ (b)   beteken dus dat besighede het maatskaplike, kulturele en (c)   teenoor die gemeenskap waarbinne dit funksioneer. ​

Choose from the below words
KMV
omgewingsverantwoordelikhede
korporatiewe
4.

BETEKENIS VAN KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID (KMV)

a)

'n Onderneming moet deur sy optrede die omgewing beskerm en die lewensgehalte van landsburgers verbeter.

b)

Die skenking van kospakkies, produkte of items.

c)

Ondernemings moet hul hulpbronne so bestuur sodat dit 'n positiewe impak op die samelewing sal hê.

d)

Ondernemings moet vermy om dinge te doen wat die omgewing en mense benadeel.

5.

VOORBEELDE VAN MAATSKAPPYE WAT NIE HULLE KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID NAKOM NIE

a)

Hulle besoedel riviere en ander natuurlike waterbronne

b)
  1. Hulle tel papier op om die omgeweing

c)

Hulle besoedel die lug deur skadelike rook of ander gasse wat tydens produksie in die lug vrygestel word.

6.

VOORBEELDE VAN KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE INISTIATIEWE

a)

Skenking van oortollige voedsel wat nog nie verval het nie.

b)

Die hantering van werknemers op 'n sosiaal verantwoordelike manier.

c)

Besoedel riviere en ander natuurlike waterbronne

d)

Die bou van klaskamers of installering van lopende water by skole.