Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

aa - klanke

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Die (a)   skyn saam die sterre in die aand.

2.

Daar is baie diere op die boer se _____.

a)

straat

b)

plaas

c)

haas

d)

graat

3.

'n Vis been noem ons 'n (a)   .

4.

'n Vroulike hoender is 'n hen en 'n manlike hoender is 'n (a)   .

5.

My gunsteling vrug is 'n _____.

a)

aarbei

b)

aap

c)

skaap

d)

gaap

6.

Sit die lig (a)   as dit donker is in die kamer.

7.

My gunsteling wildedier is 'n _____.

a)

graaf

b)

blaar

c)

aap

d)

slaap

8.

Die voëls se hok is van _____.

a)

straat

b)

draad

c)

praat

d)

haas

9.

Die houtkapper gebruik 'n (a)   om die hout te sny.

10.

Ek eet graag 'n ham en (a)   broodjie.

11.

Juffrou sê ek _____ te veel in die klas en doen nie my werk nie.

a)

skaap

b)

laat

c)

haas

d)

praat

12.

Juffrou gee Afrikaans vir _____ 6 en 7.

a)

maag

b)

graat

c)

graad

d)

skaap

13.

Ek _____ die vakansie by my ouma kuier.

a)

gaan

b)

maag

c)

skaap

d)

blaar

14.

Ek grou 'n gat met die (a)   in die grond om die boom te plant.

15.

Ek _____ elke aand in my eie bed.

a)

praat

b)

blaar

c)

skaap

d)

slaap

16.

Daar is een _____ aan die boom se takke.

a)

haar

b)

blaar

c)

haas

d)

kaas

17.

Ons kry wol van 'n (a)  

18.

As ek te veel lekkers eet dan pyn my _____.

a)

aarbei

b)

maag

c)

haar

d)

graad

19.

My maat het 'n (a)   as troeteldier.

20.

Ons ry met ons fietse in die _____ voor ons huis.

a)

straat

b)

blaar

c)

maag

d)

saag