WorksheetsAfrikaans: Test Prep
Total questions: 19
Worksheet time: 11mins
Intensiewe Vorm vir: moeg
doodmoeg
ysmoeg
goudmoeg
potmoeg
Intensiewe Vorm vir: wit
sneeuwit
spierwit
yswit
pikwit
Intensiewe Vorm vir: siek
bloedsiek
doodsiek
blitzsiek
skatsiek
Intensiewe Vorm vir: klein
piepklein
blitsklein
dolklein
seepklein
Afrikaans word for: Throw
goi
gooi
vlooi
ooi
Afrikaans word for: prey
mooi
strooi
prooi
ooi
Afrikaans word for: prune
snoei
bloei
koei
stoei
Afrikaans word for: paddle
koei
roei
sproei
broei
Afrikaans word for: parrot
papegaai
kraai
haai
baai
Afrikaans word for: turn
slaai
taai
fraai
draai
Afrikaans word for: guess
kwaai
raai
slaai
kraai
Afrikaans word for: pretty
mooi
fraai
taai
haai
Wat is die manlik vir tannie?
(a)
Wat is die vroulik vir prins?
(a)
Wat is die manlik vir ooi?
ram
bul
hings
reun
Wat is die meervoud vir kat?
kats
katte
kates
kate
Wat is die meervoud vir boom?
boome
booms
bome
bomme
Wat is die meervoud vir muis?
muise
muises
muisse
muiise
Wat is die meervoud vir vis?
vissies
vis
vise
visse
