wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_GR. 4_K1_Struktuur van plante en diere

Total questions: 14

Worksheet time: 13mins

Name
Class
Date
1.

Benoem die dele van 'n tamatie plant deur die byskrifte op die regte plek te plaas.

2.

Benoem die dele van 'n tamatie plant deur die byskrifte op die regte plek te plaas.

3.

Pas die funksie by die plant deel.

a)

Anker die plant en absorbeer water, stoor ook voedsel.

1.

Wortels

b)

Ondersteun en dra die blom, blare en vrugte, vervoer water en voedingstowwe.

2.

Stingel

c)

Gebruik sonlig om voedsel te maak, kan water en voedsel stoor.

3.

Blare

d)

Lok bestuiwers soos insekte en voëls, vorm vrugte en sade.

4.

Blom

e)

Laat die plant voortplant - nuwe plante groei uit die saadjies.

5.

Saadjies

4.

Pas die liggaamsbedekking by die dier.

a)

1.

Wolf

b)

2.

Slang
(snake)

c)

3.

Vark
(Pig)

d)

4.

Slak
(Snail)

e)

5.

Voël
(bird)

5.

Die struktuur van diere:
Plaas die byskrif by die regte deel van hierdie dier.

6.

Die struktuur van diere:
Plaas die byskrif by die regte deel van hierdie dier,

7.

Hoeveel ledemate het dierdie dier?

a)

2

b)

3

c)

4

d)

5

8.

Hoeveel ledemate het dierdie dier?

a)

2

b)

3

c)

4

d)

5

9.

Hoeveel ledemate het dierdie dier?

a)

0

b)

1

c)

2

d)

3

10.

Hoeveel ledemate het dierdie dier?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

11.

Watter liggaamsbedekking het hierdie dier?
(What type of body covering does this animal have?)

a)

Pels (fur)

b)

Skubbe (Scales)

c)

Vel (Skin)

d)

Vere (feathers)

12.

Watter liggaamsbedekking het hierdie dier?
(What type of body covering does this animal have?)

a)

Pels (fur)

b)

Skubbe (Scales)

c)

Vel (Skin)

d)

Vere (feathers)

13.

Watter liggaamsbedekking het hierdie dier?
(What type of body covering does this animal have?)

a)

Pels (fur)

b)

Skubbe (Scales)

c)

Vel (Skin)

d)

Vere (feathers)

14.

Watter liggaamsbedekking het hierdie dier?
(What type of body covering does this animal have?)

a)

Pels (fur)

b)

Skubbe (Scales)

c)

Vel (Skin)

d)

Vere (feathers)