WorksheetsToets oor Wortel
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Vervoer water en minerale soute vanaf die wortel na die res van die plant.
Wortelhare
Dit reguleer die deurtog van water vanaf die korteks na die xileem.
Perisikel
Wortelhare
Endodermis
Epidermis
Vergroot die absorpsie-oppervlak vir die opname van water en minerale soute.
Die wortelhare van plante.
Vervoer vervaardigde organiese voedingstowwe vanaf die fotosinterende dele na die res van die plant.
Chloroplaste
Parenchiem
Beskerm die onderliggende weefsels.
Epidermis
Bande van Caspary
Endodermis
Kutikula
Dit vorm sywortels
Xileem
Perisikel
Floeem
Stysel
Laat minerale soute en water deurbeweeg na die xileem en berg stysel as reserwevoedselbron.
Perisikel
Xileem
Kollenchiem
Parenchiem
Wat vorm deel van die sentrale silinder?
Wortelhaar
Endodermis
Epidermis
Xileem
Dit vorm deel van die korteks.
Wortelhaar
Parenchiem
Perisikel
Xileem
Die volgende kom nie voor by die wortel nie.
Parenchiem
Perisikel
Endodermis
Kutikula
