wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

SAMR-model

Total questions: 2

Worksheet time: 60secs

Name
Class
Date
1.

Op watter vlak van die SAMR-model sal jy jouself tans plaas met die gebruik van tegnologie in die klaskamer?

a)

'Substitution'

(Plaasvervanging)

b)

'Augmentation'

(Aanvulling)

c)

'Modification'

(Wysiging)

d)

'Redefinition'

(Herdefiniëring)

2.

Sal jy graag aanpassings wil maak om meer tegnologie in die klaskamer te gebruik?

(om dus na 'n hoër vlak van die SAMR-model te skuif)

a)

Ja, graag!

b)

Ja, maar ek het nie die tyd of hulpbronne nie.

c)

Ek weet nog nie..

d)

Nee, ek stel nie belang om meer tegnologie in die klaskamer te gebruik nie.