wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 10 Toets

Total questions: 16

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Oefen vraag: Is jou naam Sipho Bonasi

a)

Ja

b)

EK dink so

c)

Nee

d)

Iemand het my al Sipho genoem

2.

Daar is twee algemene tipes netwerke (Kies twee antwoorde)

a)

Huisarea-netwerk (HAN)

b)

Body area Netwerk (BAN)

c)

Persoonlike area-netwerk (PAN):

d)

WiFi

3.

’n (a)   verwys na die hardeware of sagteware wat toegang het tot dienste wat deur die bediener verskaf word. (Tik die regte woord in; dit het 12 letters)

4.

Die hoofdoel van ’n skakelaar (Switch) is om inligting net met spesifieke rekenaars te deel

a)

Waar

b)

Onwaar

5.

'n Roeteerder (Router):

a)

Maak gebruik van 'n J45 poort

b)

Gee free WiFi

c)

Roeteerders verrig die meeste van die belangrike werk in ’n netwerk

d)

Moet altyd data het

6.

Daar is twee Kommunikasiekanaal naamlik (Kies twee antwoorde)

a)

Bedrade kommunikasiekanale

b)

Whatsapp

c)

Please Call Me

d)

Draadlose kommunikasiekanale

7.

ISP staan vir:

a)

Instant Storage Prospectus

b)

Internet Service Provider

c)

Instant Service Providing

d)

Internet Serving People

8.

Voorbeelde van ISPs in Suid-Afrika:

a)

Flash

b)

Rain

c)

Hotspot

d)

WiFi

9.

Telkom, Vodacom, MTN is ook voorbeelde van 'n ...
(Vul die korrekte woord in - 3 Letters)

(a)  

10.

Skandeer na E-pos (Scan to Email) is:

a)

Baie nuttig vir administrasie en kantoorwerk.

b)

'n Tipe Virus

c)

Die E-pos print

d)

Spam

11.

Netiket (Netiquette) staan vir:

a)

Netwerk+Ethernet

b)

Netwerk+Etiket

c)

Net-Etiket

d)

Netwerk+Etiek

12.

Netiket sluit in:

a)

Tik altyd stadig

b)

Moet nie mense 3uur in die oggend bel nie.

c)

Moenie strooipos (spam) stuur nie.

d)

Sorg dat jy altyd data het

13.

URL staan vir Uniform Resource Locator – dit is die webadres van 'n bladsy

a)

Waar

b)

Onwaar

14.

Om 'n digitale burger te wees beteken jy moet..."

a)

...digitale burgers eet

b)

...altyd op jou foon wees

c)

...sorg dat jy altyd data het

d)

...tegnologie verantwoordelik, eties en veilig te gebruik.

15.

Kubermisdaad is:

a)

Wanneer iemand jou roof onder die brug

b)

Misdaad wat aanlyn plaasvind soos identiteitsdiefstal of aanlyn-bedrog.

c)

As die bank beroof

d)

Die steel van geld

16.

Die POPI-Wet staan vir....

a)

Protection of Personal Information Act

b)

Protection of Peoples Intelligence

c)

People over Plagiarism International Act

d)

People of Pakistan International