Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

LO7 Gesondheid en siektes 2025

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

1. Anoreksie gaan nie werklik oor kos nie, maar is eerder 'n manier om:


a)

A) Gewig vinnig te verloor


b)

B) Emosionele probleme te hanteer


c)

C) Populêr te word by maats


d)

D) Meer atleties te lyk


2.

2. Watter kombinasie van faktore dra by tot die ontwikkeling van anoreksie?


a)

A) Slegs genetika


b)

B) Net sosiale media-druk


c)

C) Biologiese, sielkundige en omgewingsfaktore


d)

D) Slegs persoonlike keuse


3.

3. Tieners is meer kwesbaar vir anoreksie omdat:


a)

A) Hulle meer kos eet


b)

B) Hulle liggame tydens puberteit verander


c)

C) Hulle altyd gewig wil optel


d)

D) Hulle nie van kos hou nie


4.

4. Watter emosionele simptoom dui moontlik op anoreksie?


a)

A) Gelukkigheid met liggaamsgewig


b)

B) Normale sosiale deelname


c)

C) Voortdurende kommer oor "vet" wees


d)

D) Tevredenheid met eetgewoontes


5.

5. Die gevaarlikste gevolg van anoreksie is:


a)

A) Gewigsverlies


b)

B) Moontlike dood weens hartprobleme


c)

C) Tydelike vermoeienis


d)

D) Tydelike slaapprobleme


6.

6. Watter historiese faktor het die verspreiding van TB bevorder?


a)

A) Die Middeleeuse kloosterlewe


b)

B) Die Industriële Revolusie, wat mense in stede laat dig bymekaar woon het


c)

C) Die uitvinding van vliegtuie


d)

D) Die ontdekking van antibiotika


7.

7. Watter gevolgtrekking kan jy maak oor die risikofaktore vir TB?


a)

A) Slegs mense met MIV kry TB


b)

B) Risikofaktore sluit swak immuunstelsel, ouderdom en lewenstyl in


c)

C) Niemand kan TB kry as hulle gesond is nie


d)

D) Net mense in hospitale kry TB


8.

8. Wat is die primêre doel van Wêreldvetsugdag?


a)

A) Om mense te laat meer eet


b)

B) Om bewustheid oor vetsug te bevorder


c)

C) Om dokters te vier


d)

D) Om oefening te verbied


9.

10. Wat is 'n moontlike NIE-DIEET oorsaak van vetsug?


a)

A) Gebrek aan slaap


b)

B) Geeneen van bogenoemde


c)

C) Genetiese faktore


d)

D) Beide A en C


10.

11. Hoeveel minute matige oefening word deur WGO aanbeveel per week?


a)

A) 60 minute


b)

B) 100 minute


c)

C) 150 minute


d)

D) 200 minute


11.

12. Watter gesondheidsprobleme kan vetsug veroorsaak?


a)

A) Hartsiekte


b)

B) Diabetes


c)

C) Osteoartritis


d)

D) Al bogenoemde


12.

13. Wat is die BESTE langtermyn aanpak vir vetsug?


a)

A) Kitsdiëte


b)

B) Medikasie alleen


c)

C) Gesonde dieet en oefening


d)

D) Geen behandeling


13.

14. Wat is die primêre funksie van insulien in die menslike liggaam?


a)

A) Om bloed te suiwer


b)

B) Om suiker van die bloed na selle te vervoer en energie te verskaf


c)

C) Om spiere te versterk


d)

D) Om bloeddruk te beheer


14.

15. Watter lewenstyl-keuses kan die risiko vir Tipe 2 diabetes verhoog?


a)

A) Gereelde oefening en gesonde eetgewoontes


b)

B) Gewig beheer en 'n aktiewe lewenstyl


c)

C) Oorgewig, min oefening, rook en oormatige alkoholgebruik


d)

D) Genoeg water drink en groente eet


15.

16. Watter lewenstyl-keuses kan die risiko vir Tipe 2 diabetes verhoog?


a)

A) Gereelde oefening en gesonde eetgewoontes


b)

B) Gewig beheer en 'n aktiewe lewenstyl


c)

C) Oorgewig, min oefening, rook en oormatige alkoholgebruik


d)

D) Genoeg water drink en groente eet


16.

17. Wat gebeur in 'n persoon se liggaam wanneer diabetes nie beheer word nie?


a)

A) Niks gebeur


b)

B) Die pankreas produseer te veel insulien


c)

C) Suiker bou op in die bloed en kan nie effektief gebruik word nie


d)

D) Die hart begin vinniger klop


17.

4. Watter voorsorgmaatreëls is belangrik vir 'n persoon met diabetes?


a)

A) Nooit oefening doen


b)

B) Maaltye oorslaan


c)

C) Gereelde glukose toetse, korrekte medisynes neem, 'n gesonde dieet volg


d)

D) Meer suiker eet


18.

19. Epileptiese aanvalle word veroorsaak deur:


a)

A) 'n skielike verandering in die brein se elektriese aktiwiteite


b)

B) 'n persoon wat opsetlik 'n aanval naboots


c)

C) 'n gebrek aan slaap


d)

D) 'n verkeerde dieet


19.

20. Indien iemand 'n epileptiese toeval kry wat langer as vyf minute duur, moet jy:


a)

A) Die persoon alleen los


b)

B) Die persoon wakker skud


c)

C) Dadelik 'n ambulans ontbied


d)

D) Die persoon water gee


20.

21. Watter stelling is WAAR oor die oorsake van epilepsie?


a)

A) Epilepsie word altyd deur 'n spesifieke siekte veroorsaak


b)

B) In byna die helfte van alle gevalle is die oorsaak onbekend


c)

C) Epilepsie word net veroorsaak deur genetiese probleme


d)

D) Alle mense met 'n kop-besering sal epilepsie ontwikkel