
Bywoorde - AFRO311
Presentation
•
World Languages
•
University
•
Easy
Elmarie Lubbe
Used 3+ times
FREE Resource
3 Slides • 6 Questions
1
Elmarie Lubbe
2
Fokus spesifiek op die volgende wanneer jy lees en beantwoord dan die vrae wat daarna volg:
Die betekenis van bywoorde,
Die morfologiese vorm van bywoorde,
Die sintaktiese gebruik van bywoorde,
3
Open Ended
Die betekenis van bywoorde word hoofsaaklik op grond van hulle sintaktiese rolle geïdentifiseer. Een so 'n aspek is omstandighede waarbinne die handeling van die werkwoord plaasvind (tyd, plek en wyse). Noem nog 5 betekenisse van bywoorde en gee 'n voorbeeld van elk.
4
Open Ended
Daar word in die literatuur aangedui dat bywoorde en byvoeglike naamwoorde vormlik dikwels identies is.
Wat is dan, volgens die teorie wat jy gelees het, die veskil tussen bywoorde en adjektiewe (byvoeglike naamwoorde)?
5
Open Ended
Noem 5 suffikse wat oor die algemeen met bywoorde geassosieer word en gee 'n voorbeeld van elk.
6
Open Ended
Waar in 'n sin sou jy verwag om 'n bywoord te vind?
(Maak seker wat jy hieroor lees in jou handboek).
7
Open Ended
In watter gevalle word 'n byoord dikwels direk voor 'n byvoeglike naamwoord in 'n sin geplaas?
8
Open Ended
Watter funksie vervul bywoorde wanneer dit aan die begin van 'n sin gebruik word?
9
Elmarie Lubbe
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 9
SLIDE
Similar Resources on Wayground
7 questions
KÜLTÜRLERARASI ÖĞRENME VE ÖĞRETME dersi
Presentation
•
University
9 questions
4th- Irregular Present Participle
Presentation
•
12th Grade
8 questions
Testlektion Dagmar
Presentation
•
University
6 questions
Die Jahreszeiten
Presentation
•
University
8 questions
Der Dativ
Presentation
•
University
8 questions
Komparativ und Superlativ
Presentation
•
Professional Development
7 questions
Herstel na lopen na hersenletsel
Presentation
•
University
7 questions
File Test 5 Reading
Presentation
•
University
Popular Resources on Wayground
10 questions
Safety Day 2026 – Student Review
Quiz
•
9th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
12 questions
Map Skills
Quiz
•
3rd Grade
22 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
5th Grade
15 questions
Rounding Decimals
Quiz
•
5th Grade