Ekonomie Graad 10 Kwartaal 1: Week 3 Quiz

Ekonomie Graad 10 Kwartaal 1: Week 3 Quiz

10th Grade

10 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

2F Spelling - november week 1

2F Spelling - november week 1

KG - Professional Development

10 Qs

3 VMBO BK - Tekstverbanden en Signaalwoorden

3 VMBO BK - Tekstverbanden en Signaalwoorden

9th - 10th Grade

15 Qs

8A_T1L12_Tuisnetwerke, IKT & Gebruike van IKT

8A_T1L12_Tuisnetwerke, IKT & Gebruike van IKT

8th Grade - University

10 Qs

Flipping the classroom

Flipping the classroom

1st - 10th Grade

9 Qs

Het Achterhuis, dagboekfragmenten. Lars van den Oetelaar 3pA

Het Achterhuis, dagboekfragmenten. Lars van den Oetelaar 3pA

5th - 12th Grade

11 Qs

MM 4 Een huis kopen

MM 4 Een huis kopen

1st - 10th Grade

7 Qs

Toets Sociaal-Maatschappelijke dimensie

Toets Sociaal-Maatschappelijke dimensie

1st - 10th Grade

10 Qs

Samestellings, sinonieme, antonieme

Samestellings, sinonieme, antonieme

7th - 10th Grade

12 Qs

Ekonomie Graad 10 Kwartaal 1: Week 3 Quiz

Ekonomie Graad 10 Kwartaal 1: Week 3 Quiz

Assessment

Quiz

Other

10th Grade

Hard

Created by

Tomelita Smith

FREE Resource

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Individue moet ... om die skaarsheidsprobleem te hanteer.

aannames maak

alles koop wat hul wil hê

keuses maak

harder werk

2.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 1 pt

Wat is die toestand wat bestaan as daar nie genoeg bronne bestaan om die bestaande vraag te bevredig nie?

Evaluate responses using AI:

OFF

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is voorbeelde van ekonomiese goedere?

skoolsak, kombers en selfoon

motor, stoel en lug

sonlig, rekenaar en televisie

koppie, televisie en sonlig

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Veronderstel jy verkies om ‘n boek te lees, wat jy alreeds, besit, eerder as televisie kyk en jy verkies om televisie te kyk eerder as om na musiek te luister. As hierdie jou drie keuses is, wat is die geleentheidskoste van lees?

om met vriende uit te gaan

om te slaap

om televisie te kyk en na musiek te luister

om televisie te kyk

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie goedere behaal nie ‘n prys nie.

vrye goedere

ekonomiese goedere

geleentheidskoste

skaarsheid

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie tipe skaarsheid beteken dat ons nie genoeg bronne het om ons behoeftes en begeertes te bevredig nie.

relatiewe skaarsheid

absolute skaarsheid

geleentheidskoste

skaarsheid

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die waarde van die geleentheid wat opgegee is.

geleentheidskoste

relatiewe skaarsheid

skaarsheid

absolute skaarsheid

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?