Search Header Logo

GEHALTE AANWYSERS

Authored by Tomelita Smith

Business

10th Grade

GEHALTE AANWYSERS
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die betekenis van gehalte?

Die hoeveelheid produkte wat 'n besigheid kan produseer

Die koste van die produksieproses

Die graad van uitnemendheid waartoe 'n produk of diens aan die vereistes van kliëntebehoeftes voldoen

Die hoeveelheid wins wat 'n besigheid maak

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat behels gehaltebeheer?

Inspeksie van die finale produk om te verseker dat dit aan die vereiste standaarde voldoen

Verseker dat elke proses gemik is om die produk eerste keer reg te kry en voorkom dat foute weer gebeur

Die berekening van produksie koste om akkurate pryse te verseker

Doeltreffende kommunikasie met kliënte om duidelike terugvoering te kry

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van gehalte in produkte?

Om die koste van produksie te verminder

Om besighede in staat te stel om 'n goeie reputasie te hê en handelsmerk-bewustheid te bevorder

Om die markaandeel te behou deur aggressiewe advertensieveldtogte

Om die werknemers te bemagtig sodat hulle trots kan wees op hul vakmanskap

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n metode wat gebruik word om gehalte aan te dui?

Handelsmerke: handelsname, 'n slagspreuk of 'n logo wat deur vervaardigers gebruik word

Die berekening van produksie koste om akkurate pryse te verseker

Doeltreffende kommunikasie met kliënte om duidelike terugvoering te kry

Die inspeksie van produkte en dienste tydens en na die produksieproses

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n gehalte-aanwyser van die administrasiefunksie?

Die berekening van produksie koste moet korrek wees om akkurate pryse te verseker

Die finansiële funksie moet kapitaal van die mees geskikte bronne verkry

Alle dokumentasie moet netjies en ordelik op 'n veilige plek bewaar word

Die werwingsbeleid moet die beste kandidate lok vir beskikbare poste binne 'n besigheid

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n gehalte-aanwyser van die finansiële funksie?

Die administrasiefunksie mot data insamel wat in besluitneming gebruik kan word, en dit veilig berg

Die algemene bestuursfunksie mot effektiewe strategiese plane monitor en ontwikkel

Die finansiële rekords moet te alle tye op datum gehou word en moet akkuraat wees sodat die besigheid aan belasting voldoen

Die berekening van produksie koste moet korrek wees om akkurate pryse te verseker

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n gehalte-aanwyser van die produksiefunksie?

Die berekening van produksie koste moet korrek wees om akkurate pryse te verseker

Die inspeksie van produkte en dienste tydens en na die produksieproses

Die administrasiefunksie mot data insamel wat in besluitneming gebruik kan word, en dit veilig berg

Die finansiële rekords moet te alle tye op datum gehou word en moet akkuraat wees sodat die besigheid aan belasting voldoen

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?