Search Header Logo

Quiz oor Byvoeglike Naamwoorde en Telwoorde

Authored by Renske van der Westhuizen

Other

12th Grade

Used 36+ times

Quiz oor Byvoeglike Naamwoorde en Telwoorde
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

16 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat gebeur met byvoeglike naamwoorde wat attributief gebruik word?

Hulle bly onveranderd.

Hulle kry 'n -e agteraan.

Hulle word nooit verbuig nie.

Hulle word altyd in die enkelvoud gebruik.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Watter voorbeeld illustreer 'n predikatiewe byvoeglike naamwoord?

Die seuntjie is altyd vrolik.

Die vrolike seuntjie speel te lekker buite.

Die vinnige atleet wen die resies.

Die mooi hondjie het verdwaal.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat moet jy doen wanneer 'n byvoeglike naamwoord op 'u' eindig?

Verdubbel die laaste letter.

Voeg 'n -e by.

Skryf 'we' na die 'u' neer.

Verwyder die laaste letter.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Watter vorm van vergelyking gebruik jy om te sê dat iets beter is?

Intensiewe vorm

Vergrotende trap

Oortreffende trap

Stellende trap

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat is die oortreffende trap van 'goed'?

Die meeste goed

Die beste

Die goedste

Die meer goed

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Watis die intensiewe vorm van 'bang'?

doodbang

ergbang

papbang

piepbang

7.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 4 pts

Watter van die volgende intensiewe vorms is korrek? (Daar is meer as een.)

Stokdoof

Doodswak

Brandarm

Morsdood

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?