wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die skatkis

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.
Hoeveel lengtes moet die kinders swem? 
a)
tien
b)
twee
c)
twintig
d)
twaalf
2.

Gee die vertaling van "brick" in Afrikaans?

a)

baksteen

b)

bodem

c)

baksteun

d)

optel

3.
Die vertaling van "verrassing" is "surprise".
a)
korrek
b)
verkeerd
4.
Een skulp, twee ____.
a)
skulpe
b)
skulppe
c)
skulps
d)
skulpse
5.
Wat was die verrassing gewees? 
a)
'n Vistenk
b)
'n Vistank
c)
'n Akwarium
d)
'n sandput
6.
Wie het vir Biebie en Kalla die verrassing gegee? 
a)
Mamma en pappa
b)
Ouma en oupa
c)
Tannie
d)
Oom 
7.
Hulle swem onder die water met hulle duikbrille, paddavoete en waterbottel?
a)
waar
b)
onwaar
8.
Wat was vol goud gewees?
a)
Die skatkis
b)
Die swart pot
c)
'n beker
d)
Die vistenk
9.

Wie neem die kinders swembad toe?

a)

Juffrou Nel

b)

Juffrou Botha

c)

Juffrou Arends

d)

Juffrou Sheasby

10.

Wie sê hulle wil eerste gaan?

a)

Nadiem

b)

Kalla

c)

Biebie

d)

Wilma

11.

Wat gaan doen hulle die volgende dag op bladsy twaalf?

a)

Hulle gaan doen inkopies.

b)

Hulle gaan kyk na die visse.

c)

Hulle tik aan die verster.

d)

Hulle loop verby die visse.

12.

Watter kleur is Wilma se swembroek op bladsy 17?

a)

oranje

b)

pers

c)

swart

d)

pienk

13.

Wat sit op die skatkis?

a)

'n seekat sit op die kis.

b)

'n vis sit op die kis.

c)

'n slang sit op die kis.

d)

Die kinders sit op die kis.

14.

Wie maak die kis oop?

a)

Die kinders maak die kis oop.

b)

Mamma en pappa maak die kis oop.

c)

Juffrou Nel maak die kis oop.

d)

Niemand maak die kis oop nie.

15.

Wat kom aangeswem op bladsy nege-en-twintig?

a)

'n haai

b)

'n vis

c)

'n seekat

d)

'n kat