wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Advertensies

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wie is die adverteerder?

a)

Laerskool Koue Bokkeveld

b)

biblioteek

c)

Diskonto Boeke

2.

Wat word geadverteer?

a)

boeke wat te koop is

b)

stickers wat te koop is

c)

rekballe wat te koop is

3.

Wie is die teikenmark?

a)

kleuters

b)

bejaardes

c)

ouers en kinders

d)

kinders

4.

Watter visuele tegnieke word gebruik?

a)

verskillende lettergroottes

b)

verskillende kleure

c)

beide

5.

Wie is die adverteerder?

a)

koeldrank

b)

Coke

c)

Coka Cola

6.

Wat is die boodskap wat hierdie advertensie oordra?

a)

Coka Cola kan tussen jou mes en vurk inpas.

b)

Coka Cola kan saam met 'n ete gedrink word.

c)

Coka Cola is koeldrank.

7.

Wat is die boodskap wat hierdie advertensie oordra.

a)

Almal kan die pleisters dra.

b)

Almal kan seerkry.

c)

Al is jy sterk, kan jy nog altyd seerkry en dan het jy een van hierdie pleisters nodig.

8.

Wat is die boodskap wat hierdie advertenise aan jongmense wil oordra?

a)

rook is gevaarlik

b)

rook is sleg

c)

rook kan jou doodmaak

9.

Wat is die boodskap wat hierdie advertenise oordra?

a)

moenie rook nie

b)

mense rook

c)

mense slaan nie ag op reëls nie

10.

Wat sê hierdie advertenise oor Afrikaans?

a)

Afrikaans is 'n potlood wat skerp is.

b)

Afrikaans is die beste!

c)

Afrikaans het woorde in die woordeboek.

d)

Afrikaans is 'n maklike taal as jou potlood skerp is.