NEW
Font size
WorksheetsAfkortings
Total questions: 19
Worksheet time: 6mins
bv.
byvoorbeld
byvoorbeeld
voorbeeld
bywoordbeeld
asseblief
asb.
asbb.
asb
assb.
i.p.v.
in plaasvan
inplaasvan
in plaas van
plaas van
sentimeter
cm
cm.
sm.
sm
SAPD
Suid-Afrikaanse Diens
Afrikaans Polisie Diens
Suid Afrikaanse Polisie Diens
Suid-Afrikaanse Polisie Diens
dominee
do.
ds.
ds
dom.
b.o.
blaai oom
blaaiom
blaai
blaai om
m.a.w.
met ander woord
met ander woorde
ander woord
meer ander woorde
Die afkorting dr. staan vir.....
doctor
doktor
dokter
d.w.s. staan vir:
dit wil slaap
daar was water
dit wil sê
bladsy 10
bla. 10
bdy. 10
bs. 10
bl. 10
dit wil sê
d.w.s
dws
dw
DWS
ensovoorts
ent
ens.
etc
env
meneer
men.
mnr.
mr
mev
mevrou
mej.
mvu
mev.
m.a.w
mevrou / mejuffrou
me.
mevjuff
dames
meisies
Elke namiddag....
nam
nm.
ndg.
Ons woon in Boom straat.
st.
str
str.
bo.
Elke voormiddag swem ek in die dam.
vmm.
voor.
vm.
swe.
