NEW
Font size
WorksheetsZackie Mostert Hoofstuk 5
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
Wat is Zackie se onderwyseres se naam?
Mev Goedemeyer
Mev Lourens
Juffrou Lourens
Gee die naam van die musiek instrument wat die Juffrou speel.
tromme
kitaar
klavier
trompet
Die woord senuweeagtig beteken?
happy
sad
nervous
excited
Toe Nita klaar gesing het, wat het die ander meisies gedoen?
haar geterg
vir haar gelag
hande geklap
tong uitgesteek.
Waar of Vals Vincent hou om boeke te lees.
onwaar
waar
nie een van die twee keuse.
Wat maak Nita anders as ander meisies?
Sy is groot.
Sy is nie bang vir goggas nie.
Sy woon in Boom straat.
Sy haat sprinkane.
Kies die korrekte antwoord : Nita bly ( stays/ lives ) Vincent hulle?
langs
agter
oorkant
Hoeveel name was langs die rol van feetjieprins?
baie
min
geen
2 name
Wat is die naam van die koerant? ( newspaper)
Daagligse son
Die Rapport
Zackie se nuus
Granaatstraat nuus
Die hoofrol vir die seuns is ' n ______________?
Superheld
Superman
Feetjieprinses
Feetjieprins
General questions from previous chapters : Die naam van die boelie by hierdie skool was?
Mike
Arnold
Denzel
Anton
Wat het Yolanda van haar Pa gesteel?
selfoon
geld
boeke
bandopnemer
Watter rol stry Zackie en die boelie oor.....
prinses
prins
koning
trol
Wat is Vincent mal oor .....
kos
honde
interessante feite
olifante
Mevrou Goedeman was baie Welgesteld ? Wat beteken Welgesteld?
Sy was brandarm
Sy was skatryk
Sy was stokdoof.
Zackie en sy ouers het een aand na die ________gegaan?
fliek
dokter
opera
dam
In water kamer het Zackie gesing?
kombuis
slaapkamer
badkamer
'n Pruik is 'n.....
pen
bandopnemer
wig
Zackie het al sy geld op .......... spandeer
stinkbomme en jeukpoeie
miere en pruike
bandopnemers
Wat is Zackie se hond se naam?
Frankenstein
Dracula
Hulk
Iron man
