Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 6- Wiskunde-Ruimte en vorm, oppervlakte en getalbegrip

Total questions: 30

Worksheet time: 1hrs 11mins

Name
Class
Date
1.

(1min)

a)

reghoekige prisma

b)

piramide

c)

silinder

d)

keël

2.

Aantal

hoekpunte ? (2 min)

a)

12

b)

4

c)

6

d)

8

3.

Benoem figuur. (1 min)

a)

driehoekige piramide

b)

toblerone sjkolade

c)

keël vormige prisma

d)

driehoekige prisma

4.

Wat sal die volgende figuur wees? (2min)

a)
b)
c)
d)
5.

Benoem die transformasie. (1 min)

a)

refleksie

b)

translasie

c)

rotasie

d)

spieëlbeeld

6.

Watter VOORAANSIG behoort aan die figuur ?

(2 min)

a)
b)
c)
d)
7.

Watter een die volgende is die agteraansig van die figuur?

(2 min)

a)
b)
c)
d)
8.

Indien hierdie figuur gevou word om ‘n kubus te vorm, watter letter sal teenoor T

wees?

(5 min)

a)

V

b)

X

c)

W

d)

S

9.

In die bostaande rooster is die blokkies almal 1cm by 1cm.

ABCD is ‘n reghoek.

Wat is die lengte van sy AB, in cm?

(2 min)

a)

10 cm

b)

7cm

c)

8cm

d)

6cm

10.

In die bostaande rooster is die blokkies almal 1cm by 1cm.
ABCD is ‘n reghoek.

Bereken die oppervlakte van die reghoek ABCD.

(3 min)

a)

10 cm

b)

24 cm2cm^2   

c)

20 cm

d)

24 cm

e)

20 cm2cm^2  

11.

Bepaal die ontbrekende waarde in die volgende getallesin:

(a)   ; 25 ; 16 ; 9 ; 4 ; 1 (2 min)

12.

Bepaal die sewende getal in die volgende getallery:

5; 10; 15; 20; … (2 min)

(a)  

13.

Kies ‘n getallesin wat die volgende bewering waar maak:

‘Sewe minder as ‘n sekere getal m is gelyk aan twaalf’

(2 min)

a)

7- m = 12

b)

12 - m = 7

c)

m + 7 = 12

d)

m - 7 = 12

14.

39 569 word afgerond tot 40 000. Tot watter getal is dit afgerond?

(1 min)

a)

5

b)

10

c)

100

d)

1000

15.

Al die faktore van 36 is gelys in:

(1 min)

a)

1, 2, 3, 6, 8, 12, 18, 36

b)

1, 2, 3, 4, 9, 12, 18, 24

c)

1, 2, 3, 4, 6, 9, 12, 18, 36

d)

1, 2, 3, 6, 9, 16, 18, 36

16.

1, 3, 5, 9, 25, 45, 75 en 225 is faktore van 225.

Bereken die

ontbrekende faktor.

(3 min)

(a)  

17.

Watter een van die volgende bewerings is waar vir beide vorms?

( 2min)

a)

Alle sye is ewe lank

b)

Albei het 4 lyne van simmetrie

c)

Albei het 4 parallelle sye

d)

Hoeklyne halveer mekaar

18.

Kies die net wat NIE in ‘n kubus gevou kan word nie.

( 2 min)

a)
b)
c)
d)
19.

Bereken.                  ( Gr.7 vraag)

 323^2  -  2 =
(2 min)

a)

10

b)

3

c)

7

d)

4

20.

Watter getal word deur die eksponensiele notasie  uitgebeeld?
( 8 x 10^6  ) + ( 3 x  10^5 ) + ( 9 +  10^4 ) + ( 6 x  10^3 ) + (7 x  10^2 ) + ( 8 x  10^1 ) +  (6 x  10^0 )

(5 min)


a)

8 396 786

b)

839 678

c)

80 396 786

d)

80 369 768

e)

8 396 780

21.

Bereken sonder sakrekenaar:

2 010 x (20 + 4) =


(3 min)

a)

84 204

b)

48 420

c)

48 240

d)

42 8404

22.

Bepaal die som van die twee kleinste priemgetalle.

(1 min)

(a)  

23.

Kies die priemgetal in die volgende ry:

33; 34; 35; 36; 37; 38; 39

( 2 min)

a)

34

b)

33

c)

37

d)

39

24.

Wat is die waarde van die onderstreepte getal in 367 049 215 ?

(2 min)

a)

100 000 000

b)

300 000 000

c)

3 x 10 000 000

d)

3

25.

6 830 132 – 789 657 =

( 5 min)

a)

6 040 475

b)

1 040 354

c)

654 781

d)

6 400 457

26.

Bereken:

3 x (7- 5) ÷ (3 + 0) x 2 = __________


(3 min)

a)

1

b)

0

c)

30

d)

4

27.

Sit hakies in die volgende bewerking om dit waar te maak:


2 + 5 x 9 – 4 = 27


( 3 min)

a)

(2 + 5) x (9 - 4) =

b)

2 + 5 x ( 9 - 4) =

c)

(2 + 5) x 9 - 4 =

d)

2 + ( 5 x 9) - 4 =

28.

Bereken die waarde van 𝑥 :


𝑥 x 20 = 440


( 2 min)

(a)  

29.

Watter getal is nie ‘n veelvoud van 125 nie?


(2 min)

a)

375

b)

500

c)

775

d)

1 000

30.

Bianca het vyf genommerde kaarte. Hoeveel verskillende twee-syfergetalle

kan sy met die vyf kaarte maak?

(5 min)

a)

16

b)

20

c)

12

d)

18