wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gesond eet

Total questions: 9

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Ons moet elke oggend (a)   eet.

2.

Ons moet nie (a)   drink nie.

3.

Ons moet elke dag _________glase water drink.

a)

agt

b)

tien

c)

nege

d)

sewe

4.

Dit is gesond om _______________te drink.

a)

vrugtesap

b)

gaskoeldrank

c)

koffie

5.

Wit brood is goed vir jou?

a)

Waar

b)

Onwaar

6.

Jy moet elke aand genoeg slaap kry.

a)

Ja

b)

Nee

c)

Dit is nie in die storie nie

7.

Jy moet nie voor die (a)   eet nie.

8.

Jy moet___________oefeninge doen

a)

Elke week

b)

Elke dag

c)

Twee keer per dag

d)

Elke tweede dag

9.

Gee 'n Engelse woord vir GESOND

(a)