wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 6: Tradisionele Dansvorms

Total questions: 14

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Watter tipe dans is dit?

(a)  

2.

Waar het hierdie dans ontstaan?

(a)  

3.

Gebruik hierdie dans musiek?

a)

Ja

b)

Nee

4.

Indien jy JA by vraag 3 geantwoord het: Beskryf die musiek.

Indien jy NEE by vraag 3 geantwoord het: Wat word in die plek van musiek gebruik?

(a)  

5.

Noem een klereitem wat deel van die kleredrag van hierdie dans vorm.

(a)  

6.

Noem nog een klereitem wat deel van die kleredrag van hierdie dans vorm.

(a)  

7.

Kies enige DRIE kenmerke van die dans.

a)

Postuur is baie belangrik.

b)

Bewegings is rukkerig.

c)

Net vrouens doen hierdie dans.

d)

Dans vertel ‘n storie/beeld ‘n karakter uit.

e)

Arm- en beenbewegings.

8.

Watter tipe dans is dit?

(a)  

9.

Waar het hierdie dans ontstaan?

(a)  

10.

Gebruik hierdie dans musiek?

a)

Ja

b)

Nee

11.

Indien jy JA by vraag 10 geantwoord het: Beskryf die musiek.

Indien jy NEE by vraag 10 geantwoord het: Wat word in die plek van musiek gebruik?

(a)  

12.

Noem een klereitem wat deel van die kleredrag van hierdie dans vorm.

(a)  

13.

Noem nog een klereitem wat deel van die kleredrag van hierdie dans vorm.

(a)  

14.

Kies enige DRIE kenmerke van die dans.

a)

Streng ritmiese voet- en handbewegings.

b)

Solodans.

c)

Groepsdans.

d)

Alle dansers doen presies dieselfde bewegings op dieselfde tyd.

e)

Daar is verskeie leiers wat die pas aangee en groepe wat hul volg.