wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verlede tyd graad 6 cycle test revision

Total questions: 18

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

GEE die VERLEDE TYD:

Hy eet appels.

a)

Hy het appels geëet.

b)

Hy het appels ge-eet.

c)

Hy het geëet appels.

2.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek het 'n blou fiets.

a)

Ek het 'n blou fiets gehaat.

b)

Ek het 'n blou fiets gehet.

c)

Ek het 'n blou fiets gehad.

3.

GEE die VERLEDE TYD:

James is die slimste seun in ons klas.

a)

James het die slimste gewees.

b)

James was die slimste seun in ons klas.

c)

James was die slimste.

4.

GEE die VERLEDE TYD:

Jan het 'n interessante boek.

a)

Jan het 'n interessante boek gelees.

b)

Jan het 'n interessante boek gehet.

c)

Jan het 'n interessante boek gehad.

5.

GEE die VERLEDE TYD:

Die kinders is baie stout in die Wiskunde klas.

a)

Die kinders het baie stout in die Wiskunde klas.

b)

Die kinders was gewees baie stout in die Wiskunde klas.

c)

Die kinders was baie stout in die Wiskunde klas.

6.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek wil huis toe gaan.

a)

Ek wou huis toe gaan.

b)

Ek wou huis toe gegaan het.

c)

Ek wil huis toe gegaan het.

7.

Mark wil speel.

a)

sal

b)

moet

c)

wou

d)

sou

8.

Martin slaap op sy bed.

a)

Martin het op sy bed geslaap.

b)

Martin het geslaap op sy bed.

c)

Martin geslaap op sy bed het.

9.

Sarah spring in die swembad.

a)

Gister Sarah het gespring in die swembad.

b)

Gister het Sarah gespring in die swembad.

c)

Gister het Sarah in die swembad gespring.

10.

moet

a)

moes

b)

was

c)

kon

11.

Manchester United is die beste span in Engeland.

a)

Manchester United was die beste span in Engeland.

b)

Manchester United het die beste span in Engeland.

c)

Manchester United moes die beste span in Engeland.

12.

GEE die VERLEDE TYD:

Hy verdwaal in die woud.

a)

Hy het in die woud geverdwaal.

b)

Hy het in die woud verdwaal.

c)

Hy het in die woud vergedwaal.

13.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek speel sokker by die skool. Begin met Gister

a)

Gister ek sokker by die skool het gespeel.

b)

Gister ek het sokker by die skool gespeel.

c)

Gister het ek sokker by die skool gespeel.

14.

Willem wil sy pa se motor was Begin met Gister

a)

Gister wou Willem sy pa se motor gewas.

b)

Gister wou Willem sy pa se motor was.

c)

Gister wou sy pa Willem se motor was.

15.

GEE die VERLEDE TYD:

Ek speel sokker by die skool.

a)

Gister ek sokker by die skool het gespeel.

b)

Gister ek het sokker by die skool gespeel.

c)

Gister het ek sokker by die skool gespeel.

16.

Begin met In 2015

a)

In 2015 het die nat gras oor Japie geloop.

b)

In 2015 het Japie oor die nat gras geloop.

c)

IN 2015 het oor die gras nat Japie loop.

17.

Begin met Verlede maand Benny speel krieket vir die eeerte span.

a)

Verlede maand het Benny gespeel krieket vir die eerste span

b)

Verlede maand het Benny vir die eerste krieket span gespeel.

18.

Begin met Vanoggend David slaap lekker onder die koejawel boom.

a)

Vanoggend het David onder die koejawel boom geslaap.

b)

Vanoggend David onder die koejawel boom geslaap.

c)

Vanoggend sal David onder die koejawel boom geslaap.