Worksheetsteenwoordige tyd
Total questions: 10
Worksheet time: 7mins
True of false? Teenwoordige tyd is future tense
True
False
True or false this is Teenwoordige tyd? Ek koop 'n rooi motor.
true
false
Which one is NOT teenwoordige tyd?
Ek het 'n hond
Die man is nie honger nie
Ek het drink gehad
Die kat is bruin met 'n wit stert
Teenwoordige tyd is (?) tense
(a)
Which IS teenwoordige tyd?
Ek sal 'n motor koop
Ek moes 'n toets doen
Ek voel nie lekker nie
Jy was 'n kind
Which ones are NOT teenwoordige tyd?
Ek sal tee en koffie drink
die man het 'n baie mooi kar gehad
Die kat vang 'n klein muis
'n hond het die frisbee gevang
Write this sentence in teenwoordige tyd.
Die voëls was nie in die swembad nie
(a)
True or false, this is NOT teenwoordige tyd? Ek het nie vandag ontbyt geëet nie
True
False
Which of these ARE teenwoordige tyd?
Die rugbywedstryd sal goed wees
Die meisie was nie baie dors nie
Gaan die rugbywedstryd goed?
niks
Write this sentence in teenwoordige tyd. Ek was nie so goed in sokker nie.
(a)
