Font size
WorksheetsAfrikaans - Graad 9 - Les 75: Pre-les vasvra
Total questions: 6
Worksheet time: 3mins
Kies die enkelvoudige sin(ne).
Al die kinders is in die swembad.
Die oumense sit op die stoep en hulle drink koffie.
Die seuntjie speel in die tuin.
My suster hou van boontjies, maar my broer eet dit nie.
Kies die enkelvoudige sin(ne).
Sy lees 'n boek terwyl sy onder die boom sit.
Daniella sien die visse in die dam.
Die man wat 'n snor het, voer die hondjie.
Hy skryf 'n e-pos aan sy vriend.
'n Enkelvoudige sin ...
is 'n sin met een gesegde (werkwoord).
bestaan uit meer as een werkwoord.
bestaan uit 'n hoofsin en 'n bysin.
Identifiseer die onderwerp van die sin: Al die kinders speel in die swembad.
kinders
die kinders
al die kinders
speel
die swembad
Identifiseer die gesegde (werkwoord) in die sin: Op my bed lê 'n boek.
Op
my bed
'n boek
boek
lê
Identifiseer die voorwerp van die sin: Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop.
Die seun
gister
sy rugbybal
hard
oor die pale
