WorksheetsMeervoude
Total questions: 45
Worksheet time: 25mins
das
dasse
dase
kar
kar
karre
boom
bome
bomme
kat: Sy het twee ( (a) )
hemp
hempe
hemde
hond, dier: Ek het vier (_____). Ek is 'n (_____) mens
(a)
stof
stoffe
stowwe
knoop
knope
knoppe
oor
oore
ore
vis
visse
vise
tafel
tafels
tafelle
pil
pile
pille
foon
fone
foone
aap
aape
ape
stok
stokke
stoke
kind
(a)
vrou
(a)
dag
dae
dea
vlag
vlae
vlaggies
oog
oe
oë
seun
seune
seuns
skool
skoole
skole
vliegtuig
(a)
lid
lidde
lede
neef
newe
neefs
hoof
hoofde
howe
kalf
kalwers
kalfe
besigheid
besighede
besigheide
foto
fotoes
foto's
pa
paes
pa's
gevoel
gevoelings
gevoelens
speelding
speeldinge
speelgoed
room
rome
rooms
stoof
stowwe
stowe
vraag
vragge
vrae
vuur
vure
vuure
Daar was vyf (manne/mans) by die braai.
manne
mans
Adam het rooi en wit (kouse/kousse) by die partytjie gedra.
kousse
kouse
Die prinses het drie (kastele/kasteele)
kastele
kasteele
Nee, ek het ander (planne/plane) gemaak vir die naweek.
planne
plane
Daar is baie (sterre/stere) in die lug.
stere
sterre
My hond het vier (bene/beene)
bene
beene
katjie
katjies
katties
pan
panne
pane
pans
muur
muure
mure
