wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_GRAAD 4_K4_Die maan

Total questions: 17

Worksheet time: 1hrs 25mins

Name
Class
Date
1.

Om wat wentel 'n maan?

a)

Om die melkweg

b)

Om die son

c)

om 'n ster

d)

Om 'n planeet

2.

Om watter planeet wentel ons maan?

a)

Aarde

b)

Mars

c)

Jupiter

d)

Venus

3.

waar of vals:
Die maan is groter as die son

a)

waar

b)

vals

4.

Wat is die naaste natuurlike voowerp aan die Aarde?

a)

Planeet Pluto

b)

Die son

c)

Die maan

d)

Planeet Venus

5.

Waaruit bestaan die maan?

a)

rots

b)

Stof

c)

kaas

d)

grys grond

6.

Waar of vals:
Die Aarde is die enigste planeet met 'n maan.

a)

Waar

b)

vals

7.

waar of vals:
Die maan maak nie sy eie lig nie.

a)

Waar

b)

Vals

8.

Maan fases:

Kies die regte byskrif vir die maan fases.

9.

Maan fases:

Kies die regte byskirf vir die maan fases.

10.

Waar is die nuwe maan?

11.

Waar is die groeiende sekelmaan?

12.

Waar is die halfmane?

Kies TWEE korrekte antwoorde.

13.

Waar is die groeiende bolmaan?

14.

Waar is die volmaan?

15.

Waar is die afnemende bolmaan?

16.

Waar is die afnemende sekelmaan?

17.

Teken die maan se wentelbaan.

Die volgende moet deel van jou skets wees:
Die aarde
Die maan
'n wentelbaan met rigting pyle