wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_Gr.4_Hersienning Kwartaal 4

Total questions: 41

Worksheet time: 48mins

Name
Class
Date
1.

WAAR OF VALS:
Die son is in die middel van ons sonnestelsel

a)

Waar

b)

Vals

2.

WAAR OF VALS:
Die son is NIE 'n ster nie.

a)

Waar

b)

Vals

3.

WAAR OF VALS:
Die son is die naaste ster aan die Aarde.

a)

Waar

b)

Vals

4.

WAAR OF VALS:
Die son is die naaste natuurlike voorwerp aan die Aarde.

a)

Waar

b)

Vals

5.

WAAR OF VALS:
Die son wentel om die Aarde.

a)

Waar

b)

Vals

6.

WAAR OF VALS:
Die son is 'n bron van klank en hitte energie.

a)

Waar

b)

Vals

7.

WAAR OF VALS:
Die maan maak sy eie lig.

a)

Waar

b)

Vals

8.

WAAR OF VALS:
Die maan maak nie sy eie lig nie, ons sien die sonlig wat daaop skyn.

a)

Waar

b)

Vals

9.

WAAR OF VALS:
Die maan is die naaste natuurlike voorwerp aan die Aarde.

a)

Waar

b)

Vals

10.

WAAR OF VALS:
Hierdie maan fase is NUWEMAAN.

a)

Waar

b)

Vals

11.

WAAR OF VALS:
Die Aarde wentel om die son.

a)

Waar

b)

Vals

12.

WAAR OF VALS:
Die Aarde staan bekend as die groen planeet omdat daar so baie groen bome en gras is.

a)

Waar

b)

Vals

13.

WAAR OF VALS:
Die Aarde is die laaste planeet vanaf die son.

a)

Waar

b)

Vals

14.

WAAR OF VALS:
Die Aarde word omring deur 'n laag lug genaamd die atmosfeer.

a)

Waar

b)

Vals

15.

WAAR OF VALS:
Die Atmosfeer hou nie die Aarde warm nie.

a)

Waar

b)

Vals

16.

WAAR OF VALS:
Die Aarde het nie die atmosfeer nodig nie.

a)

Waar

b)

Vals

17.

Die Aarde staan beken as die:

a)

Pers planeet

b)

Blou planeet

c)

Geel planeet

d)

Rooi planeet

18.

Merk die SON

19.

Merk die Aarde

20.

Merk NEPTUNUS

21.

Merk JUPITER

22.

Merk MERCURIUS

23.

Merk MARS

24.

Merk VENUS

25.

Merk SATURNUS

26.

Merk URANUS

27.

Merk die volgende maanfase:
VOLMAAN

28.

Merk die volgende maan fases:
HALFMAAN

29.

Merk die volgende maanfase:
AFNEMENDE BOLMAAN

30.

Merk die volgende maanfase:
AFNEMENDE SEKELMAAN

31.

Merk die volgende maanfase:

GROEIENDE SEKELMAAN

32.

Merk die volgende maan fases:
GROEIENDE BOLMAAN

33.

Merk die volgende maan fases:

NUWEMAAN

34.

Rangskik die volgende planete in die regte volgorde.

a)

PLANEET MERCURIOUS

b)

PLANEET VENUS

c)

PLANEET AARDE

d)

PLANEET MARS

e)

PLANEET JUPITER

1)
2)
3)
4)
5)
35.

Rangskik die volgende planete in die regte volgorde.

a)

JUPITER

b)

SATURNUS

c)

URANUS

d)

NEPTUNUS

1)
2)
3)
4)
36.

Die ​ (a)   beskerm die aarde teen skadelike ​ (b)   en hou die Aarde​ (c)   . Dit bevat ook die​ (d)   wat ons nodig het om asem te haal.

Choose from the below words
atmosfeer
warm
sonstrale
suurstof
37.

Die Aarde wentel om die ​ (a)   en die ​ (b)   ​wentel om die Aarde. Dit neem die Aarde ​ (c)   dae om om die son te wentel. Die maan neem​​ (d)   dae om deur al sy fases te gaan.

Choose from the below words
son
maan
365 en 'n kwart
29 en 'n half
38.

Plaas die maan by die bypassende fase.

Categorize the following
Volmaan
Afnemende bolman
Halfmaan
Afnemende sekelmaan
39.

Plaas die maan by die bypassende fase.

Categorize the following

Nuwemaan
Groeiende sekelmaan
Halfmaan
Groeiende bolmaan
40.

verskaf die korrekte byskrifte

41.

verskaf die korrekte byskrifte