Search Header Logo
Vluglees

Vluglees

Assessment

Presentation

World Languages

7th Grade

Easy

Created by

Marius Bezuidenhout

Used 7+ times

FREE Resource

1 Slide • 1 Question

1

Vluglees

Gebruik die vluglees tegniek om vinnig uit te vind waaroor handel die storie.

Slide image

2

Multiple Choice

Eendag stap Haas deur die bos en sien vir Olifant. ‘’Hallo, Olifant, dis ‘n lekker dag, nè?’’ groet hy vriendelik.

Olifant sê onbeskof: ‘’Los my uit, ou Hasie. Ek mors nie my tyd met klein, swak diere soos jy nie.’’ Haas stap geskok weg.

Na ‘n ruk sien hy vir Seekoei in die rivier.

1

Haas is kwaad en probeer vir Olifant en Seekoei weg jaag van sy huis af.

2

Haas probeer vriendelik vir Olifant en Seekoei te groet.

Vluglees

Gebruik die vluglees tegniek om vinnig uit te vind waaroor handel die storie.

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 2

SLIDE