NEW
Font size
WorksheetsElton April Boek 1
Total questions: 14
Worksheet time: 7mins
In watter graad is Elton April?
Graad 6
Graad 7
Graad 8
Graad 9
Elton vaar baie swak in watter vak?
Engels
Wiskunde
Afrikaans
Frans
Elton se ma het 'n ____ "boyfriend".
slymerige
aaklige
nare
smooth
Hoekom het Elton se ma nie sy kondensmelkspuite gemaak nie?
Sy het te hard gewerk en vergeet.
Sy het nagskof gewerk.
Sy was by haar kêrel.
Sy haat haar seun.
Elton het 'n vriend wat hakkel. Sy naam is ...
Dawid
Gert-Jan
Lesedi
Wolles
Watter woorde beskryf Elton se ma die beste?
agterbaks
joviaal
onverantwoordelik
skelm
Elton droom daarvan om by sy ___ te gaan kuier.
pa
dad
oom
meisie
Wie steel Elton se krieketkolf?
Jiroe
Jireh
Jireee
Jirreah
Na watter bekende persoon is Elton vernoem?
Elton Johannes
Elton Johan
Elton John
Elton Januarie
Elton moet Graad 7 herhaal.
waar
onwaar
Watter woorde beskryf Terry se karakter die beste?
skelm
geldgierig
moedeloos
eerlik
Watter bynaam kry sy nuwe Afrikaans juffrou sommer gou?
Bromponie
besem
Brom
Brommer
In watter onderwyser se karavaan gaan woon Elton?
Wolles
Wolhaarstorie
Meneer Wollie
Wollerige wange
Hoekom het so baie mense geld verloor?
Hulle het te veel goed gekoop.
Hulle het geld belê in 'n swak skema.
Hulle mors geld op dagga.
Hulle kry hopeloos te min geld.
