NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsVoornaamwoorde - pronouns
Total questions: 20
Worksheet time: 8mins
Name
Class
Date
1.
Pieter het 'n boek. Dit is _____ boek.
a)
syne
b)
haar
c)
sy
2.
Pieter sê die boek is _____.
a)
sy
b)
syne
c)
hare
3.
Ek het 'n boek. Dit is _____.
a)
my
b)
myne
c)
my s'n
4.
Jy moet _____ trui aantrek.
a)
jou
b)
jy
c)
joune
5.
Sarah speel met _____ pop.
a)
hare
b)
haar
c)
sy
6.
Sy praat met die man ____ daar staan.
a)
wie
b)
wat
7.
Met _____ praat sy?
a)
wie
b)
wat
8.
Is die potlood ______?
a)
jou
b)
jou s'n
c)
joune
9.
Die seuns wen! ______ is bly.
a)
hulle
b)
hy
c)
julle
10.
Pieter koop ____ eie lekkers.
a)
sy
b)
syne
c)
haar
11.
Ons het boeke. Dit is _____.
a)
ons s'n
b)
ons sin
c)
onse
12.
John sê _____ hou nie van vrugte nie.
a)
hy
b)
sy
c)
jy
13.
Dit is die seun se papegaai. Die papegaai is ________.
a)
sy s’n.
b)
syne
c)
hyne
d)
sy sn
14.
Dit is haar marmot. Die marmot is _______.
a)
haar s’n
b)
haare
c)
hare
d)
syne
15.
Dit is hulle baba. Die baba is ______.
a)
hulles
b)
hulle sn
c)
hulle s’n
d)
hulle’s
16.
Dit is ons troeteldiere. Hulle is ________.
a)
ons s’n
b)
hulle s’n
c)
onse
d)
hulles
17.
Dit is sy troeteldiere. Dit is ________.
a)
syne
b)
sy s’n
c)
hare
d)
hulle s’n
18.
Dit is haar vis. Die vis is _______.
a)
syne
b)
hare
c)
sy s’n
d)
hare s’n
19.
Dit is die seun se papegaai. Dit is _______.
a)
hare
b)
syne
c)
haar s’n
d)
sy s’n
20.
Dit is die meisie se marmot. Dis _________.
a)
hare
b)
syne
c)
haar
d)
sy
Reset
