wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Kalabushe die babbelkous

Total questions: 10

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

`n Babbelkous is iemand wat baie:

a)

sing

b)

dans

c)

praat

d)

hoes

2.

Wie raak siek?

a)

Kalabushe se ma

b)

Kalabushe se ouma

c)

Kalabushe se tannie

d)

Kalabushe se oom

3.

Op pad na Kalabushe se tannie toe ontmoet sy vir:

a)

Simson

b)

Simeon

c)

Sinson

d)

Simon

4.

Sinson is `n mens wat in `n . . . verander het

a)

hond

b)

hiëna

c)

hings

d)

held

5.

Kalabushe dra vleis, eiers en . . . na haar ouma toe.

a)

mense

b)

motors

c)

room

d)

melk

6.

Kalabushe vra EERSTE:

a)

Hoekom is jou mond vandag so groot?

b)

Hoekom is jou oë vandag so groot?

c)

Hoekom is jou ore vandag so groot?

d)

Hoekom is jou hande vandag so groot?

7.

Kalabushe vra LAASTE:

a)

Hoekom is jou mond so groot?

b)

Hoekom is jou oë so groot?

c)

Hoekom is jou maag so groot?

d)

Hoekom is jou ore so groot?

8.

Hoekom het Sinson vir Kalabushe uitgespoeg?

a)

Omdat sy te veel gedans het in sy maag.

b)

Omdat sy te veel gepraat het in sy maag.

c)

Omdat sy te veel gesing het in sy maag.

d)

Omdat sy te veel gespring het in sy maag.

9.

Van daardie dag af het Kalabushe nie meer met . . . . . gepraat nie.

a)

voëlverskrikkers

b)

visvangers

c)

vreemdelinge

d)

vlinders

10.

Aan watter sprokie (fairy tale) laat hierdie storie jou dink?

a)

Gouelokkies

b)

Die prinses en die padda.

c)

Die prinses en die ertjie.

d)

Rooikappie