wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Fiela se kind (bl.67-69)

Total questions: 10

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die naam van die magistraat?

a)

Mister Silverbury

b)

Mister Bronzebury

c)

Mister Goldsbury

2.

Hoeveel seuns het langs Benjamin in die hof gestaan?

(a)  

3.

Hoekom was daar ander seuns langs Benjamin in die hof?

a)

Dit maak dit moeiliker vir Bartha om hom uit te ken.

b)

Dit maak dit makliker vir Bartha om hom uit te ken.

c)

Daar was geen rede hiervoor nie.

4.

Benjamin dui aan hy het 5 sjielings om te bewys die Komoeties is nie kaalgatte nie.

Hoekom doen hy dit?

a)

Hy is hartseer.

b)

Hy is kwaad.

c)

Hy is bang.

d)

Hy is desperaat.

5.

Die magistraat stuur Benjamin na sy EIE mense toe.

Dit beteken hy stuur hom na sy "familie" toe en na (a)   mense toe.

6.

Wat is Benjamin se naam nadat Bartha hom as haar seun uitgewys het?

(a)  

7.

Bartha het na Benjamin gewys toe sy haar kind moes uitken.

Het sy lank gevat of het sy hom vinnig uitgeken?

a)

Sy het hom vinnig uitgewys.

b)

Sy het haar tyd gevat.

8.

Benjamin wil nie saam met die Van Rooyens gaan nie.

Hy maak dit duidelik dat hy (a)   Komoetie se kind is.

9.

Watter emosie ervaar Benjamin wanneer hy by die magistraat is?

a)

hartseer

b)

bang

c)

gelukkig

d)

kwaad

10.

Wat beteken "ons is nie kaalgatte nie" in die konteks van die verhaal?

Hulle is nie (a)   nie.