wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 11 - Die Produksiefunksie

Total questions: 9

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Die (a)   behels al die prosesse waarvolgens die organisatoriese hulpbronne van die besigheid aangewend word om die gewenste uitsette aan die verbruikers van die besigheid te lewer.

2.

Die (a)   behels die proses waarmee grondstowwe omskep word in voltooide produkte van hoogstaande gehalte, om aan die behoeftes van verbuikers te voldoen.

3.

Noem die twee hoofkategorieë produksiestelsels wat mens kry

4 lines
4-6.

4.

Onder watter produksiestelsel sal hierdie produk val?

a)

Lotproduksie

b)

Massaproduksie

c)

Stukwerk

5.

"Nuwe produkte kan maklik ingesluit word in die produksieproses." Hierdie stelling is 'n kenmerk van watter produksiestelsel?

a)

Massaproduksie

b)

Lotproduksie

c)

Stukwerk

6.

Massaproduksie staan ook bekend as (a)  

7.

Die volgende stelling is 'n voordeel van watter produksiestelsel?

"Die stelsel is meer aanpasbaar en dit is makliker om oor te skakel na nuwe produkte."

a)

Massaproduksie

b)

Stukwerk

c)

Lotproduksie

8.

Die volgende stelling is 'n nadeel van watter stelsel?

"Indien een masjien onklaar raak, word die hele produksieproses onderbreek."

a)

Massaproduksie

b)

Lotproduksie

c)

Stukwerk

9.

Gee 1 voorbeeld vir elke produksiestelsel in die volgende volgorde:

Massaproduksie

Lotproduksie

Stukwerk

4 lines
10.

Om die beste stelsel te kies moet 'n besigheid kyk na die (a)   van die produk.

11.

Om die beste stelsel te kies moet die besigheid kyk na die (a)   van die produk wat vervaardig word?