Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Kwartaal 4 Hesiening Finansiele geletterdheid

Total questions: 28

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Wat is 'n siklus?

a)

Stop nooit

b)

Sal stop

2.

Stap 1 is Transaksie

a)

Waar

b)

Onwaar

3.

Wat beteken transaksie?

a)

•'n ooreenkoms tussen koper en verkoper

b)

•'n ooreenkoms tussen Winkel en verkoper

c)

•'n ooreenkoms tussen verkoper

4.

Stap 3 is Brondokumente

a)

Waar

b)

Onwaar

5.

Brondokument beteken ...

a)

•A dokument (Papier) met al die besonderhede van die transaksie

b)

•A EXCEL bladsy met al die besonderhede van die transaksie

c)

Strokie

d)

Deposito

6.

Stap 3 is Joernale

a)

Waar

b)

Onwaar

7.

Joernale is ...

a)

KOJ

b)

KBJ

c)

KOJ EN BALANSSTAAT

d)

KOJ EN KBJ

8.

Stap 6 is Algemene Grootboek

a)

Waar

b)

Onwaar

9.

Stap 5 is Finansiële state

a)

Waar

b)

Onwaar

10.

Stap 5 is Proefbalans

a)

Waar

b)

Onwaar

11.

Bates is 'n voorbeeld van

a)

Balansafdeling

b)

Nominale afdeling

12.

Voertuie is 'n voorbeeld van...

a)

Balans

b)

Nominaal

13.

Kapitaal is 'n voorbeeld van...

a)

Nominaal

b)

Balans

14.

Toerusting is 'n voorbeeld van

a)

Balans

b)

Nominaal

15.

Ontrekkings is 'n voorbeeld van

a)

Balans

b)

Nominaal

16.

Grond en Geboue is 'n voorbeeld van

a)

Balans

b)

Nominaal

17.

Bankis 'n voorbeeld van

a)

Balans

b)

Nominaal

18.

Wisselgeld is 'n voorbeeld van

a)

Balans

b)

Nominaal

19.

Lopende inkomste is 'n voorbeeld van

a)

Nominaal

b)

Balans

20.

Bankkosteis 'n voorbeeld van

a)

Nominaal

b)

Balans

21.

Huur inkomsteis 'n voorbeeld van

a)

Nominaal

b)

Bates

22.

Versekering is 'n voorbeeld van

a)

Nominaal

b)

Bates

23.

Salarisse is 'n voorbeeld van

a)

Nominaal

b)

Balans

24.

Lone is 'n voorbeeld van

a)

Balans

b)

Nominaal

25.

Advertensies is 'n voorbeeld van

a)

Balans

b)

Nominaal

26.

Donansies is 'n voorbeeld van

a)

Nominaal

b)

Balans

27.

Nominale afdeling is

a)

Inkomstes en Uitgawes

b)

Bates

28.

Balansstaat afdeling beteken

a)

Bates

b)

Uitgawes en Inkomstes