WorksheetsNWT_Gr. 5_ K3_ Brandstowwe
Total questions: 31
Worksheet time: 17mins
Wat noem ons stowwe wat ons kan eet of verbrand om energie te maak?
Brandstowwe
Gestoorde stowwe
Eetstowwe
Bruikbare stowwe
Watter brandstof gee vir mense se liggame energie?
Hout
Olie
Kos
Diesel
Hoeveel energie is gestoor in 100g van hierdie pakkie niknaks?
1181 kJ
282 kJ
2361 kJ
566 kJ
Watter brandstof word verbrand om vir 'n trekker energie te gee?
Steenkool
Hout
Kos
Diesel
Wat is die enegiebron wat vir die stoof energie gee?
Hout
olie
gas
petrol
Hier is 'n "sparkler":
Wat is die insetenergie wat benodig word vir die "sparkler" om te brand?
Ligenergie
Hitte energie
Gestoorde energie
gestoorde energie
Hier is 'n "sparkler":
Wat is die uitsetenergie (kies 2) van die "sparkler" wat brand?
Ligenergie
Hitte energie
Gestoorde energie
gestoorde energie
Hier is 'n "sparkler":
Waarom gaan die "sparkler" dood na 'n rukkie al het dit genoeg suurstof?
Die suurstof is te veel vir die "sparkler" om aan te hou brand.
Die hitte-energie raak op.
Die suurstof raak op.
Die brandstof raak op.
Hier is 'n "sparkle":
Sal hierdie sparkler brand indien ons dit probeer aansteek in 'n vertrek sonder suurstof?
Ja
Nee
Voltooi die vuurdriehoek:
suurstof
brandstof
hitte
hout
Sê of 'n vlam sal brand indien:
daar suurstof, hout en hitte energie as insetenergie is.
JA
NEE
Sê of 'n vlam sal brand indien:
daar suurstof en hout is
JA
NEE
Sê of 'n vlam sal brand indien:
hout en hitte energie as insetenergie is.
JA
NEE
Sê of 'n vlam sal brand indien:
daar suurstof en hitte energie as insetenergie is.
JA
NEE
Watter een van die volgende is nie 'n brandstof nie:
Water
Steenkool
natuurlike gas
paraffien
Beskou die gas verwarmer:
Wat is die brandstof vir die verwarmer?
Steenkool
gas
hout
petrol
Beskou die kaggel:
Sal hierdie kaggel op die maan kan brand?
Ja
nee
Wat sal gebeur as jy will braai maar jy het geen inset-energie vir die vuur nie?
Die vuur sal baie lank neem om te begin brand.
Daar sal geen vuur wees nie.
Die vuur gaan brand, maar nie baie warm nie.
Dit maak geen verskil nie. Die vuur gaan soos normaalweg begin brand.
Wat beten die woord "blus" wanneer ek van 'n vuur praat?
Jy sit nog hout op die vuur.
Jy blaas op die vuur.
Jy maak die vuur dood.
Jy gooi petrol op die vuur sodat die vuur helderder brand.
JD het by Skulpiesbaai gebraai. Hy wil huistoe gaan, maar die vuur brand steeds. Wat kan JD doen om die vuur te blus?
KIES TWEE ANTWOORDE
JD kan die vuur smoor met koerantpapier.
JD kan die vuur nat maak met petrol sodat hy die hitte verwyder en die vuur dood gaan.
JD kan water op die vuur gooi sodat hy die hitte kan verwyder en die vuur kan dood gaan.
JD kan sand op die vuur gooi sodat die vuur nie meer genoeg suurstof kan kry om te brand nie.
Kies die korrekte byskrif vir die deel gemerk A:
Skakelaar
Gloeilamp
Geleidingsdraad
Battery (met twee selle)
Kies die korrekte byskrif vir die deel gemerk B:
Skakelaar
Gloeilamp
Geleidingsdraad
Battery (met twee selle)
Kies die korrekte byskrif vir die deel gemerk C:
Skakelaar
Gloeilamp
Geleidingsdraad
Battery (met twee selle)
Kies die korrekte byskrif vir die deel gemerk D:
Skakelaar
Gloeilamp
Geleidingsdraad
Battery (met twee selle)
Voltooi die volgende sin:
Wanneer 'n rekkie met (a) energie gelaai is en dan losgelaat word, verander die gebergde energie na bewegingsenergie.
Voltooi die volgende sin:
Wanneer 'n rekkie met gebergde energie gelaai is en dan losgelaat word, verander die gebergde energie na (a) .
Identifiseer die korrekte simbool vir die volgende stroombaan komponent:
Oop skakelaar
A
B
F
G
Identifiseer die korrekte simbool vir die volgende stroombaan komponent:
Geslote skakelaar
A
B
F
G
Identifiseer die korrekte simbool vir die volgende stroombaan komponent:
Sel
A
B
D
G
Identifiseer die korrekte simbool vir die volgende stroombaan komponent:
Gloeilamp
E
C
M
D
Identifiseer die korrekte simbool vir die volgende stroombaan komponent:
Geleidingsdraad
G
C
F
B
