wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 6 Kommunikasie en Nasiebou (1)

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Die koringare op ons wapenskild simboliseer die volgende dinge ?

a)

wysheid en krag

b)

eerste inwoners van Suid – Afrika

c)

nasionale blom

d)

groei en vrugbaarheid

2.

Olifanttande simboliseer die volgende op ons wapenskild ?

a)

groei en vrugbaarheid

b)

wysheid en krag

c)

Protea ons land se nasionale blom

d)

nasie

3.

Wat is op 27 April 1994 in Suid-Afrika gevestig ?

a)

Apartheid

b)

Demokrasie

c)

Outokrasie

d)

Vrye Teuels beleid

4.

Voltooi: Op grond van mense se ___________________ , is mense as ongelyk beskou en ook ongelyk behandel

a)

velkleur of ras

b)

rykdom

c)

armoede

d)

hare

5.

Tydens hierdie tydperk het blankes meer regte gehad as ander rasse.

a)

Demokrasie

b)

Middeleeue

c)

Koloniale tydperk

d)

Apartheid

6.

Wat het met mense gebeur tydens hierdie .................... tye ? Mense se grond is van hulle afgeneem. Nie –blanke mense is verskuif van hul geboorteplekke en moes in tuislande gaan bly.

a)

Koloniale tye

b)

Apartheid

c)

Middeleeue

d)

Moderne Tyd

7.

Wie was Suid – Afrika se eerste demokraties – verkose staatspresident ?

a)

FW de Klerk

b)

Thabo Mbeki

c)

Jacob Zuma

d)

Nelson Mandela

8.

Die nasionale volkslied se oorspronklike Zulu, Xhosa en Sotho gedeeltes is deur hom geskryf?

a)

DJ Opperman

b)

CJ Langenhoven

c)

Enoch Sontonga

d)

Koos Kombuis

9.

Die Nasionale Volkslied se Afrikaanse gedeeltes is deur hom geskryf ?

a)

CJ Langenhoven

b)

Koos Kombuis

c)

David Kramer

d)

Enoch Sontonga

10.

Dit is ‘n regeringstelsel waarin die mense van ‘n land hul eie leiers kies.

a)

Outokrasie

b)

Apartheid

c)

Demokrasie

d)

Laissez-Faire

11.

‘n Groep mense met ‘n gemeenskaplike geskiedenis en identiteit. Hulle bewoon dieselfde land.

a)

Stamgroep

b)

Nasie

c)

Kultuur

d)

Tradisie

12.

Nelson Mandela het dit probeer vestig tussen alle Suid – Afrikaners, maar watter een pas nie in nie?

a)

Hy het probeer om ‘n nasie te bou.

b)

Hy het onderlinge aanvaarding en versoening onder alle Suid – Afrikaners aangemoedig

c)

Hy het vrye, demokratiese samelewing aangemoedig.

d)

Hy het vreemdelinge haat aangemoedig.

13.

Wat kon baie mense in Suid – Afrika vir die eerste keer doen in 1994?

a)

Baie mense kon sing vir die eerste keer.

b)

Baie mense kon stem vir die eerste keer.

c)

Baie mense kon baklei vir die eerste keer.

d)

Baie mense kon hardloop vir die eerste keer.

14.

Dit is gebiede wat geskep is deur die apartheidsregering. Swart Suid – Afrikaners moes daar gaan woon – weg van

blankes af.

a)

Tuislande

b)

Landelike gebiede

c)

Stedelike gebiede

d)

Plase

15.

Wat is die naam van ons volkslied ?

a)

Die Stem

b)

Mama Afrika

c)

Nkosi Sikelel' iAfrika

d)

World in Union

16.

Wat simboliseer die kleure en ontwerp van ons landsvlag ?

a)

Wysheid

b)

Uiteenlopende gemeenskappe en kulture wat graag saam vorentoe wil beweeg, word uitgebeeld deur die land se vlag.

c)

Groei en vrugbaarheid

d)

Koringare

17.

Dit verduidelik wat die woord “seksisme” beteken.

a)

Dit behels die uitruil en ontvangs van inligting.

b)

Onregverdige en diskriminerende behandeling van mense op grond van hul geslag.

c)

Seksisme behels die oordra van inligting met boodskapper en luisteraar,

d)

Seksisme= Kommunikasie

18.

Wat beteken die woord kommunikasie ?

a)

Onregverdige en diskriminerende behandeling van mense op grond van hul geslag.

b)

Ons moet bereid wees om vergifnis te vra en om vergifnis te gee.

c)

Dit is goeie dade wat ons verrig in diens van ander.

d)

Kommunikasie behels die uitruil en ontvangs van inligting.

19.

Wat is welwillendheidsdade ?

a)

Dit is goeie dade wat ons verrig in diens van ander.

b)

Kommunikasie behels die uitruil en ontvangs van inligting.

c)

Onregverdige en diskriminerende behandeling van mense op grond van hul geslag.

d)

Ons moet bereid wees om vergifnis te vra en om vergifnis te gee.

20.

Die Afrika – opvatting dat ‘n mens ‘n mens is

deur ander mense, word ............... genoem.

a)

ubuntu

b)

Vrywilliger

c)

Vryheid

d)

Eenheid