wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Skelette

Total questions: 113

Worksheet time: 55mins

Name
Class
Date
1.

Skelet wat aan die buitekant voorkom.

a)
b)
c)
d)
e)
2.

Skelet wat aan die binnekant voorkom.

a)
b)
c)
d)
e)
3.

Skelet:(bestaan uit ‘n vloeistofgevulde ruimte wat deur spiere omring word)

a)
b)
c)
d)
e)
4.

Beskerm interne organe. Bied ondersteuning en dien as aanhegtingsplek vir spiere.

a)
b)
c)
d)
e)
5.

Diere benodig nie ‘n gespesialiseerde ondersteuningstelsel nie, hul liggame word deur water ondersteun.

a)
b)
c)
d)
e)
6.

Diere kan nie vinnige bewegings uitvoer nie.

a)
b)
c)
d)
e)
7.

Diere is onbeskerm as dit vervel.

a)
b)
c)
d)
e)
8.

bv. Jellievis, erdwurms

a)

Hidrostaties

b)

Eksoskelet

c)

Endoskelet.

9.

Vertebrate

a)

Hidrostaties

b)

Eksoskelet

c)

Endoskelet.

10.

Spiere en (a)   speel 'n rol in beweging by die mens.

11.

Die (a)   beskerm die brein.

12.

Noem die ander mineraal wat saam met kalsium in die skelet van die mens geberg word.

(a)  

13.

Die skelet maak dit ook moontlik om te kan (a)  

14.

Hoeveel gehoorbeentjies het jy by elke oor?

a)

1

b)

2

c)

3

15.

Watter is die aksiale skelet?

a)
b)
16.

Watter is die aanhangskelet?

a)
b)
17.

Atlas

a)

eerste nekwerwel

b)

tweede nekwerwel

18.

Aksis

a)

eerste nekwerwel

b)

tweede nekwerwel

19.

Bestudeer die basiese bouplan van 'n werwel. Die doringuitsteeksel word voorstel deur nr. ..

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

e)

5

20.

Bestudeer die basiese bouplan van 'n werwel. Die dwarsuitsteeksel word voorstel deur nr. ..

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

21.

Bestudeer die basiese bouplan van 'n werwel. Die werwelboog word voorstel deur nr. ..

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

22.

Bestudeer die basiese bouplan van 'n werwel. Die ruggraatkanaal word voorstel deur nr. ..

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

23.

Bestudeer die basiese bouplan van 'n werwel. Die gewrigsvlakke word voorstel deur nr. ..

a)

2

b)

4

c)

5

d)

6

24.

Bestudeer die basiese bouplan van 'n werwel. Die werwelliggaam word voorstel deur nr. ..

a)

2

b)

4

c)

5

d)

6

25.

Die aantal en soort ribbe word voorgestel. Watter nommer stel die ware ribbe voor?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

26.

Die aantal en soort ribbe word voorgestel. Watter nommer stel die swewende ribbe voor?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

27.

Die aantal en soort ribbe word voorgestel. Watter nommer stel die valsribbe voor?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

28.

Die borsbeen word voorgestel deur nommer?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

29.

Die bladbeen word voorgestel deur

a)

1

b)

2

30.

Die sleutelbeen word voorgestel deur

a)

1

b)

2

31.

Boonste ledemaat van die mens. Skarniergewrig word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

32.

Boonste ledemaat van die mens. Handbeentjies word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

3

c)

5

d)

8

33.

Boonste ledemaat van die mens. Boarmbeen word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

2

c)

5

d)

7

34.

Boonste ledemaat van die mens. Speekbeen word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

2

c)

4

d)

7

35.

Boonste ledemaat van die mens. Ellepyp word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

3

c)

4

d)

5

36.

Boonste ledemaat van die mens. Polsbeentjies word voorgestel deur nommer ..

a)

2

b)

3

c)

5

d)

6

37.

Boonste ledemaat van die mens. Vingerbeentjies word voorgestel deur nommer ..

a)

4

b)

5

c)

7

d)

8

38.

Die vroulike bekkengordel word voorgestel deur ...

a)

A

b)

B

39.

Kleur van die bene soos in voorstelling. Heupbeen kleur

a)

geel

b)

pienk

c)

blou

40.

Kleur van die bene soos in voorstelling. Sakrum kleur

a)

geel

b)

pienk

c)

blou

41.

Kleur van die bene soos in voorstelling. Koksis kleur

a)

geel

b)

pienk

c)

blou

42.

Onderste ledemaat van die mens. Toonbene is nommer ..

a)

1

b)

3

c)

5

d)

7

43.

Onderste ledemaat van die mens. Dybeen is nommer ..

a)

1

b)

2

c)

5

d)

7

44.

Onderste ledemaat van die mens. Knieskyf is nommer ..

a)

1

b)

2

c)

5

d)

6

45.

Onderste ledemaat van die mens. Middelvoetbeentjies is nommer ..

a)

1

b)

2

c)

5

d)

6

46.

Onderste ledemaat van die mens. Enkelbeentjies is nommer ..

a)

1

b)

2

c)

5

d)

6

47.

Onderste ledemaat van die mens. Skeenbeen is nommer ..

a)

1

b)

3

c)

4

d)

6

48.

Onderste ledemaat van die mens. Kuitbeen is nommer ..

a)

1

b)

3

c)

4

d)

6

49.

Watter tipe soogdierweefsel is voorgestel?

a)

kraakbeen

b)

been

50.

Watter tipe soogdierweefsel is voorgestel?

a)

kraakbeen

b)

been

51.

Die volgende weefsels sal jy aan die punt van jou neus en oorskulpe kry.

a)
b)
c)
52.

Die volgende weefsels sal jy by jou skelet kry. (merk van toepassing)

a)
b)
c)
53.

Die volgende weefsels het rubberagtige matriks.

a)
b)
c)
54.

73. Die volgende weefsel is harde digte beenweefsel.

a)
b)
c)
55.

Beskou die voorstelling van 'n langbeen. Rooibloedselle word vervaardig by ...

a)

A

b)

B

c)

C

56.

Beskou die voorstelling van 'n langbeen. Die meer kompate deel is ...

a)

A

b)

B

c)

C

57.

By die gewrig sal hierdie deel waarskynlik wrywing verminder.

a)

1

b)

2

c)

3

58.

Die volgende is 'n voorstelling van 'n ..

a)

ligament

b)

tendon

59.

Beskou die voorstelling van die snit deur 'n langbeen en beantwoord die vrae wat volg. Die skag is letter ...

a)

A

b)

B

60.

Beskou die voorstelling van die snit deur 'n langbeen en beantwoord die vrae wat volg. Die geelmurg is nommer ...

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

61.

Beskou die voorstelling van die snit deur 'n langbeen en beantwoord die vrae wat volg. Die kompakte been is nommer ...

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

62.

Beskou die voorstelling van die snit deur 'n langbeen en beantwoord die vrae wat volg. Die endosteum is nommer ...

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

63.

Beskou die voorstelling van die snit deur 'n langbeen en beantwoord die vrae wat volg. Die murgholte is nommer ......

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

64.

Beskou die voorstelling van die snit deur 'n langbeen en beantwoord die vrae wat volg. Die periosteum is nommer ... ......

a)

1

b)

3

c)

4

d)

5

65.

Beskou die volgende voorstelling van 'n besering. Is dit 'n fraktuur by 1 of 2?

a)

1

b)

2

66.

Beskou die X straal en beantwoord die vrae. Watter tipe breek is dit?

a)

totaal

b)

slegs fraktuur

67.

88. Watter van die volgende is sinoviale gewrig?

a)
b)
c)
d)
68.

89. Watter van die volgende is onbeweeglike gewrigte?

a)
b)
c)
d)
69.

Watter van die volgende is halfbeweeglike gewrigte?

a)
b)
c)
d)
70.

Watter van die volgende is glygewrigte?

a)
b)
c)
d)
71.

Bestudeer die algemene voorstelling van 'n sinoviale gewrig en beantwoord die vrae. Die been is waarskynlik nommer ...

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

72.

Bestudeer die algemene voorstelling van 'n sinoviale gewrig en beantwoord die vrae. Die kraakbeen is waarskynlik nommer ...

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

73.

Bestudeer die algemene voorstelling van 'n sinoviale gewrig en beantwoord die vrae. Die sinoviale vloeistof is waarskynlik nommer...

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

74.

Bestudeer die algemene voorstelling van 'n sinoviale gewrig en beantwoord die vrae. Die ligament is waarskynlik nommer...

a)

2

b)

3

c)

4

d)

5

75.

Waar kom hierdie gewrig voor?

a)

enkel

b)

elmboog

c)

ruggraat

d)

atlas

76.

Waar kom hierdie gewrig voor?

a)

enkel

b)

elmboog

c)

ruggraat

d)

atlas

77.

Wat noem ons 'n plek in die skelet waar twee of meer bene by mekaar kom en deur ligamente verbind word?

(a)  

78.

97. Hoeveel klasse van gewrigte kry ons?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

79.

Watter gewrig kom tussen die skedel se bene voor?

a)

beweeglike

b)

halfbeweeglike

c)

onbeweeglike

80.

Watter gewrig kom tussen die bene van die kranium voor?

a)

beweeglike

b)

halfbeweeglike

c)

onbeweeglike

81.

Watter gewrig kom tussen die kraakbeenskyfies van ons werwels voor?

a)

beweeglike

b)

halfbeweeglike

c)

onbeweeglike

82.

Watter gewrig by die knie en elmboog van voor?

a)

beweeglike

b)

halfbeweeglike

c)

onbeweeglike

83.

Die volgende gewrig kom by die kop van die humerus voor.

a)

beweeglike

b)

halfbeweeglike

c)

onbeweeglike

84.

Die volgende gewrig laat beweging in EEN rigting toe.

a)

bal-en-potjie

b)

skarnier

c)

glygewrig

d)

spilgewrig

85.

Die volgende gewrig laat beweging om 'n ander been toe.

a)

bal-en-potjie

b)

skarnier

c)

glygewrig

d)

spilgewrig

86.

Die volgende gewrig laat bene oor mekaar gly. (jy hoor soms hierdie bene oor mekaar beweeg)

a)

bal-en-potjie

b)

skarnier

c)

glygewrig

d)

spilgewrig

87.

Watter spiere trek saam as jy opstote doen?

a)

1 en 2

b)

slegs 1

c)

slegs 2

88.

Watter spiere trek saam as jy optrekke doen?

a)

1 en 2

b)

slegs 1

c)

slegs 2

89.

Bestudeer die voorstelling van die bou van 'n skeletspier en kies die antwoord wat been voorstel.

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

90.

Bestudeer die voorstelling van die bou van 'n skeletspier en kies die antwoord wat skeletspier voorstel.

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

91.

Bestudeer die voorstelling van die bou van 'n skeletspier en kies die antwoord wat tendon voorstel.

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

92.

Bestudeer die voorstelling van die bou van 'n skeletspier en kies die antwoord wat bloedvat voorstel.

a)

2

b)

3

c)

4

d)

5

93.

Bestudeer die voorstelling van die bou van 'n skeletspier en kies die antwoord wat epimisiumvoorstel.

a)

2

b)

3

c)

4

d)

5

94.

Beskou die spiervesel voorstelling. Watter nommer stel die mitochondrion (kragsentrale) voor?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

95.

Beskou die spiervesel voorstelling. Watter nommer stel die sarkolemma voor?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

96.

Beskou die spiervesel voorstelling. Watter nommer stel die selkern voor?

a)

1

b)

2

c)

3

d)

4

97.

Beskou die voorstelling van die miofibril. Aktien word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

2

c)

3

98.

Beskou die voorstelling van die miofibril. Miosien word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

2

c)

3

99.

Beskou die voorstelling van die miofibril. Sarkomeer word voorgestel deur nommer ..

a)

1

b)

2

c)

3

100.

Watter nommer stel die spier voor?

a)

1

b)

2

c)

3

101.

Watter nommer stel die dendriet voor?

a)

1

b)

2

c)

3

102.

Watter nommer stel die akson voor?

a)

1

b)

2

c)

3

103.

Die funksionele eenheid van 'n spier is die (a)  

104.

Die volgende is saamgetrekte sarkomeer.

a)

A

b)

B

105.

Met hoeveel tendons is die biseps aan die skouergordel geheg.

a)

1

b)

2

c)

3

106.

Met hoeveel tendons is die triseps aan die voorarm geheg.

a)

1

b)

2

c)

3

107.

Die volgende siekte is osteoporose.

a)
b)
c)
d)
108.

Die volgende siekte is ragitis.

a)
b)
c)
d)
109.

Die volgende siekte is artritis.

a)
b)
c)
d)
110.

Die volgende siekte is kan onstaan by kinders as gevolg van vitamiene D en of kalsiumtekort.

a)
b)
c)
d)
111.

Die volgende siekte is kan onstaan by bejaarde vrou as gevolg van estrogeen wat nie meer ageskei word nie.

a)
b)
c)
d)
112.

Die volgende siekte is as gevolg van tekort aan beendigtheid.

a)
b)
c)
d)
113.

Die volgende siekte is artritis by jonger mense staan bekend as rumenoide artritis.

a)
b)
c)
d)