WorksheetsGraad 11 - Prysbeleid
Total questions: 7
Worksheet time: 4mins
Watter van die volgende dien as 'n rede waarom prysbepaling belangrik is?
Hierdie pryse word bereken op grond van die % opslag
Die prys moet voorsiening maak vir vervoerkoste
Daar is slegs een verskaffer, so die pryse is normaalweg hoër
Watter tegniek word gebruik wanneer besighede pryse bepaal op grond van die produk of diens wat verkoop word? 'n Sekere winsbedrag word ook bygevoeg
Kliënt gebaseerde prys
Koste-gebaseerde prys
Opslagprys
Promosieprysbepaling
Wanneer word die prysbeleild bepaal? Voor of na die mededingende situasie in die markomgewing oorweeg is?
Voor die tyd
Na die tyd
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is:
"By volmaakte mededinging het vervaardigers geen beheer oor die prys nie"
Waar
Onwaar
Na watter van prystegnieke word daar na verwys in die volgende stelling?
"Pryse word baie laag gestel om verbruikers na die prys toe te lok om dit te toets vir die eerste keer"
Promosieprysbepaling
Markpenetrasiepryse
Afroompryse
Lokpryse
Watter een van die volgende is NIE 'n faktor wat oorweeg word wanner prysbepaling plaasvind nie?
Vraag na die prys
Prystegniek wat gebruik word
Die BTW wat ingesluit moet word
Markvorme
Na watter markvorm word daar verwys in die volgende stelling?
"Daar is slegs 'n paar verskaffers wat die pryse van die produkte beheer."
Monopolie
Oligopolie
