WorksheetsPoësie Terme
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Die titel van die gedig is:
a)
"Sprokie-Limerieke"
b)
Fred Walters
c)
Rooikappie
d)
Goue Lokkies
2.
Daar is ... strofes in hierdie gedig.
a)
twee
b)
vier
c)
vyf
d)
ses
3.
Die digter is ...
a)
Aspoestertjie
b)
Sneeuwitjie
c)
Fred Walters
d)
Rooikappie
4.
Daar is ... versreëls in hierdie gedig.
a)
vyf
b)
dertig
c)
vier
d)
vyf en twintig
5.
Alliterasie is wanneer ... in een versreël herhaal word.
a)
konsonante
b)
vokale
c)
diftonge
d)
woorde
6.
Assonansie is wanneer ... in een versreël herhaal word.
a)
konsonante
b)
vokale
c)
diftonge
d)
woorde
7.
Die intertekste van hierdie gedig is ...
a)
Die Bybel
b)
Sprokies
c)
Wolwe
d)
Prinse
8.
Twee woorde wat rym is:
a)
"kos" en "Koos"
b)
"bos" en "kos"
c)
"vlokkies" en "slaap"
d)
"verguis" en "gedaan"
9.
'n Limeriek bestaan uit ... versreëls
a)
vier
b)
drie
c)
vyf
d)
tien
10.
'n Limeriek se rympatroon is ...
a)
aabab
b)
ababa
c)
aabba
d)
abbab
100 %
