Font size
WorksheetsNWT Graad 4 - hersiening kwartaal 3
Total questions: 54
Worksheet time: 41mins
Waar of vals:
Ons het energie nodig vir alles wat ons doen.
Waar
Vals
Watter antwoord is ONWAAR?
Lewende dinge gebruik energie om te beweeg.
Lewende dinge gebruik energie om die 7 lewensprosess uit te voer.
Lewende dinge gebruik energie om te slaap.
lewende dinge kort nie energie nie.
As jy slaap gebruik jou ligaam energie om...
KIES TWEE
te droom.
te hardloop.
jou hart te klop.
te eet
'n Energiebron is...
Iets waar ons water vandaan kry.
iets wat energie opwek
iets waar ons gehoor vandaan kry.
iets waar ons energie vandaan kry.
Voltooi die sin.
Plante gebruik ........................ van die son om self kos te maak.
hitte-energie
ligenergie
klank-energie
bewegings-energie
Vir wie gee die plant sy energie?
Die hoender
Die son
Die wurm
Die pyle
Voltooi die sin.
Die hoender kry energie van die...................
Die hoender
Die son
Die wurm
Die pyle
Voltooi die sin.
Die hoender se energie word oorgedra aan..........
die kind
Die son
Die wurm
Die plant
Wat dui die energie-oordrag aan?
die kind
Die son
Die wurm
Die pyle
Wat word hierdie diagram genoem?
'n stelsel
'n voedselketting
'n ketting
'n energie-oordrag
Wat word hierdie diagram genoem?
'n stelsel
'n ketting
'n energieketting
'n energie-oordrag
BESKRYF DIE ENERGIE OORDRAG DEUR DIE KORREKTE WOORDE TE KIES:
Die plant gebruik die (a) van die (b) om sy eie (c) te maak. Die wurm eet die plant en die energie word (d) aan die wurm. Die hoender eet die wurm en die energie word oorgedra aan die hoender. Die seun eet die hoender en die (e) word oorgrdra aan die seun.
Watter TWEE tipes energie gee die son vir ons?
ligenergie
klank-energrie
bewegings-energie
Hitte-energie
Indien die son verdwyn, sal plante nog kan groei?
JA
NEE
Indien al die plante op Aarde verdwyn, sal daar enige diere wees?
JA
NEE
Wat is 'n stelsel?
'n Stelsel is twee of meer dele wat saam werk om iets te laat gebeur.
'n Stelsel is een ding wat goed laat gebeur.
'n Stelsel is 'n mensgemaakte ding.
'n Stelsel is slegs masjiene.
Wat is die stelsel in hierdie foto?
Die foon
Die strykyster
Die radio
Die kragprop
Wat is die INSETenergie vir die radio?
elektriese energie
Bewegings-energie
klankenergie
ligenergie
Wat is die UITSETenergie vir die radio?
elektriese energie
bewegings-energie
klank-energie
gestoorde-energie
Wat is die stelsel?
die blare
die plant
die mandjie
die son
Wat is die insetenergie vir hierdie stelsel?
gestoorde energie
Hitte energie
Ligenergie
die son
Wat is die uitsetenergie vir hierdie stelsel?
gestoorde energie
Hitte energie
Ligenergie
die son
Petrol is 'n bron van...
Gestoorde energie
Hitte energie
Klank energie
Lig energie
Watter een is NIE 'n bron van gestoorde energie nie?
koek
hout
musiekinstrument
'n plant
Wat is die energiebron vir die stoof?
die son
petrol
hout
gas
Wat is die uitsetenergie van die stoof?
Kies TWEE.
Hitte energie
klank energie
Lig energie
bewegings energie
Wat is die insetenergie vir musiekinstrumente?
bewegings energie
lig energie
klank energie
gestoorde energie
Wat is die uitsetenergie vir musiekinstrumente?
bewegings energie
lig energie
klank energie
gestoorde energie
Watter tipe instrument is die?
'n slaginstrument
'n strykinstrument
'n blaasinstrument
'n slaaninstrument
Watter tipe instrument is die?
'n slaginstrument
'n strykinstrument
'n blaasinstrument
'n slaaninstrument
Watter tipe instrument is die?
'n slaginstrument
'n strykinstrument
'n blaasinstrument
'n slaaninstrument
Watter tipe instrument is die?
'n slaginstrument
'n strykinstrument
'n blaasinstrument
'n slaaninstrument
Watter tipe instrument is die?
'n slaginstrument
'n strykinstrument
'n blaasinstrument
'n slaaninstrument
Plaas die instrument by die korrekte groep.
fluit
simbale
viool
Klank beweeg as ............. deur die lug.
klankgolwe
deeltjies
strale
stome
Alle klank word gemaak wanneer iets ...................
verdamp
verdwyn
smelt
Vibreer
Indien iets nie vibreer nie, sal dit klank produseer?
JA
NEE
Gee die byskrifte vir die volgende dele:
a
gehoorbeentjies
oorkanaal
oorskulp
oordrom
Gee die byskrifte vir die volgende dele:
b
gehoorbeentjies
oorkanaal
oorskulp
oordrom
Gee die byskrifte vir die volgende dele:
c
gehoorbeentjies
oorkanaal
oorskulp
oordrom
Gee die byskrifte vir die volgende dele:
d
gehoorbeentjies
oorkanaal
senuwee
oordrom
Gee die byskrifte vir die volgende dele:
e
gehoorbeentjies
oorkanaal
senuwee
oordrom
Wat word hierdie deel genoem?
Binne-oor
Buite-oor
middeloor
Wat word hierdie deel genoem?
Binne-oor
Buite-oor
middeloor
Wat word hierdie deel genoem?
Binne-oor
Buite-oor
middeloor
Voltooi die byskrifte vir die oor
Klank beweeg as (a) deur die lug.
Die klankgolwe laat die oordrom (a) .
'n (a) neem die bootskap na die brein toe.
Jy kan vibrasies voel as die klank hard is.
WAAR
VALS
WAAR of ONWAAR:
Klank kan deur verskillende materiale (mediums) beweeg.
WAAR
ONWAAR
WAAR of ONWAAR:
Klank kan nie deur hout beweeg nie.
WAAR
ONWAAR
WAAR of ONWAAR:
Klank kan deur water beweeg.
WAAR
ONWAAR
Pas die definisie by die term
volume
Hoe hard of sag 'n klank is
Geraasbesoedeling
harde/onaangename/skadelike klank
Toonhoogte
'n meting van hoe hoog/laag 'n klank is.
